Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birrea Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Birrea Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
E B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E B

Rustig.

Was heerlik om by Linda en Henry te kuier, baie vriendelik en gasvry.

Karien H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien H

Host was very friendly and accommodating.

Room was clean and comfortable. Will recommend anyone to stay here.

Riëtte B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte B

Goeie ligging en gerieflike kamer.

Geriieflike netjiese kamer met gemaklike bed en linne. Met beurtkrag het eienaar selfs die kragopwekker vir ons gerief aangeskakel. Die kamer word egter baie warm en 'n waaier of lugversorger moet oorweeg word. Die veilige parkering gee gemoedsrus.

Suzahn K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzahn K

Sal nie weer daar bly nie.

Na 9 ure se ry en nadat ek 2 weke vroeër my plek bespreek het, het hulle nie geweet ek kom nie en ek kon nie in kontak kom met die gastehuis nie. Hulle moet asseblief hulle kontak besonderhede opdateer aangesien die nommer wat hulle verskaf nie meer bestaan nie. Die geriewe is mooi maar die bed het nie 'n laken onder die quilt gehad nie en ek weet nie hoe gereeld word die quilt gewas nie. Ek sal hulle nie voorstel nie.

Henriette Z - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette Z

Baie vriendelike, professionele diens. Waarde vir geld.

Buiten luukse sitkamer & swembed, is daar ook 'n privaatpatio.

Nico W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Baie gerieflik en gasvry. Heerlike verblyf.

Sien sterre.

Alan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan S

Die kamers is goed toegerus. Die huis is sentraal geleë. Die ontvangs is goed gereël.

Die ontvangs was gasvry en al die reëlings is goed getref en verduidelik. Die kamers is goed toegerus en ruim. Dit is 'n stil area en ons verblyf was baie rustig. Daar is nie ontbyt nie, maar wel koffie en graankos in die kamers. Daar ontbreek handdoekrelings in die badkamer en dit kan dalk in die toekoms reggestel word. Ons verblyf was aangenaam.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkrylaan 16, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMTcwNjllLTJhYzMtNGRhZC1hYjEzLTY5MGRlOWY4OWMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Schalk Drive Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.89016529371 29.481214646714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang