Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birrea Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
E B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig. Was heerlik om by Linda en Henry te kuier, baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien H
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Host was very friendly and accommodating. Room was clean and comfortable. Will recommend anyone to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Goeie ligging en gerieflike kamer. Geriieflike netjiese kamer met gemaklike bed en linne. Met beurtkrag het eienaar selfs die kragopwekker vir ons gerief aangeskakel. Die kamer word egter baie warm en 'n waaier of lugversorger moet oorweeg word. Die veilige parkering gee gemoedsrus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzahn K
1 nag
3.6
Okt 2022

Sal nie weer daar bly nie. Na 9 ure se ry en nadat ek 2 weke vroeër my plek bespreek het, het hulle nie geweet ek kom nie en ek kon nie in kontak kom met die gastehuis nie. Hulle moet asseblief hulle kontak besonderhede opdateer aangesien die nommer wat hulle verskaf nie meer bestaan nie. Die geriewe is mooi maar die bed het nie 'n laken onder die quilt gehad nie en ek weet nie hoe gereeld word die quilt gewas nie. Ek sal hulle nie voorstel nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henriette Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie vriendelike, professionele diens. Waarde vir geld. Buiten luukse sitkamer & swembed, is daar ook 'n privaatpatio.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
1 nag
5.0
Feb 2020

Baie gerieflik en gasvry. Heerlike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Die kamers is goed toegerus. Die huis is sentraal geleë. Die ontvangs is goed gereël. Die ontvangs was gasvry en al die reëlings is goed getref en verduidelik. Die kamers is goed toegerus en ruim. Dit is 'n stil area en ons verblyf was baie rustig. Daar is nie ontbyt nie, maar wel koffie en graankos in die kamers. Daar ontbreek handdoekrelings in die badkamer en dit kan dalk in die toekoms reggestel word. Ons verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mei 2018

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkrylaan 16, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMTcwNjllLTJhYzMtNGRhZC1hYjEzLTY5MGRlOWY4OWMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Schalk Drive Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.89016529371 29.481214646714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang