Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birrea Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkrylaan 16, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birrea Guest House is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied verblyf in 6 kamers aan.

Die woord Birrea is die botaniese naam vir die maroelaboom en die gastehuis is ook rondom 'n maroelaboom gebou. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en linne word voorsien. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke kamer.

Die kamers beskik elkeen oor 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, beskuit word voorsien. 'n Warm ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Gaste is ook meer as welkom om van die sitkamer- en eetkamerarea gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Polokwane het verskeie restaurante en besienswaardighede soos die Hugh Exton Photographic Museum, die Meropa Casino, die Polokwane Voël- en Reptielpark, Polokwane Museum, Bakone Malapa Musem en die Polokwane Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Birrea Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Schalkrylaan 16, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Birrea Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkrylaan 16, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMTcwNjllLTJhYzMtNGRhZC1hYjEzLTY5MGRlOWY4OWMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Schalk Drive Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.89016529371 29.481214646714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang