Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bishop's Pen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very good. The place was perfect, but I recommend that the cupboards be aired as there was a strong smell of damp when opened.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Was heerlik en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
1 nag
5.0
Jun 2024

Regtig lekker om daar te bly. Veilig. Naby aan alles, en het alles gehad wat nodig is. Dit was regtig lekker om daar te bly. Alles was netjies. Daar was plek vir ons hondjie om buite te wees. Het alles wat jy nodig het en is naby aan die hoofstrand. Sal definitief weer daar inklok volgende keer. Hopelik vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ca V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was baie lekker. Het dit geniet. Ons het dit baie geniet en het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Bishop's Pen
Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Maak gerus weer so. Groete

Carel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beste in Plet. Fantastiese stil en gasvrye plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Beautiful, relaxing, inviting, comfortable, perfect. Very warm welcome. Exactly as advertised. Excellent facilities. Perfectly clean. Beautiful stay. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Huislik. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons as gesin het heerlik gebly. Dit was voorwaar 'n seën om geen kragonderbrekings te hê gedurende die vasgestelde skedules nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasmagories. Thanks, the stay was very nice and homely. Ons het ons verskriklik geniet. Dankie vir die beskuitjies wat vir ons gebak is. Dit was die beste tuisgebakte beskuitjies. My kind het die swembad geniet. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Bishop's Pen
Dankie Lucinda. Ons is bly dat julle dit geniet het. Die veiligheid van ons gaste is vir ons baie belangrik. Op watter manier het julle onveilig gevoel en hoe kan ons verbeter? Groete, Danie en Esterina

Ameerah W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

It was amazing, quiet and relaxing. Fantastic! Amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Bishop's Pen
It was a pleasure hosting you.

Melindi R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Vreeslik lekker op die stoep gekuier. Baie mooi plek, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Bishop's Pen
Bly julle het lekker gekuier. Maak gerus weer so.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63d022de5f123470d47ed8755750e6383b7a2febc302865005fdf2aed602470b4baec94b2a3dc7b8beb89e4cbb9e4bc4255e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 27 Pendeen Crescent Upper Robberg 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.066329689744 23.365505716147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang