Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bishops View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarterdeck-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bishops View is 'n selfsorg-kontemporêre villa in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die Valsbaai-kus wat dit 'n ideale ligging maak vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie pragtige eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort, óf slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers het ook 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort, óf slegs 'n stort. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, konveksie-mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n binnenshuise kaggel en 'n platskerm-TV waar gaste die betowerende uitsigte kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het die gaste toegang tot 'n bedekte houtdek met buitemeubels en 'n swembad, perfek vir daardie warm somersdae. Die ligging van hierdie eiendom is naby Dalebrook Getypoel, Kalkbaai-strand, Kalkbaai-hawe en bekende restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 106

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Quarterdeck-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bishops View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarterdeck-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa460dbe967fde31167071ff9d05c37dc239ac019bc4a3536c59cbec0f862ce7f98c62c76ff2fd10706292a18d91c572f806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1 Quaterdeck Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.124896137416 18.449518760119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang