Beskrywing
Hierdie standaardkamer het 1 dubbelbed en 'n stort. Daar is ook 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware. Kamers 7, 8 en 9 is losstaande en apart van die gastehuis, maar tog langsaan mekaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Standaardkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n plafonwaaier, muurverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en toiletware. Die kamer kan maksimum 2 gaste akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die groot koloniale huis geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en toiletware in. Die kamer kan maksimum 2 gaste akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot kamer is in die groot koloniale huis en het 'n koningingrootte-bed, 'n dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en toiletware in. Die kamer het plek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 12 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die groot koloniale huis. Die groot kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n plafonwaaier, elektriese olieverwarmer, yskassie, TV, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12), met 'n stort. Daar is ook 'n plafonwaaier, muurverwarmer, yskassie, TV, tee, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is ook 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, mikrogolf, stoof, kombuisware, TV, tee, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware. Kamers 7, 8 en 9 is losstaande en apart van die gastehuis, maar tog langsaan mekaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot kamer het 'n koningingrootte-bed en dagbed (slaapgeriewe vir 2 volwassenes en 'n kind jonger 12) en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, mikrogolf, stoof, kombuisware, TV, tee, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware. Kamers 7, 8 en 9 is losstaande en apart van die gastehuis, maar tog langsaan mekaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die groot koloniale huis. Hierdie standaardkamer het 'n dubbelbed en 'n bad. Daar is ook 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is 'n opsionele ekstra en word teen 'n ekstra koste per persoon tussen 07:30 en 08:30 bedien.
Neem asb. kennis dat die swembad tydens winter bedek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang