Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bisibee

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Andy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Ons het baie lekker daar gebly. Dit was rustig en veilig, soos 'n baba geslaap. Die tannie was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-Anne
Bisibee
Baie dankie

Baron N
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Will be happy to stay there again. Bisibee was just what I needed for my stay. Safe, clean and friendly hosts. The check-in process was seamless. Good value for money if you require the basics for your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag
5.0
Mei 2024

Thank you. Comfortable and warm. I enjoyed the garden too, although unfortunately, I stepped on some dog feces. It was good to be in a quiet street and perhaps because I was the only person staying in the old house, it was especially quiet and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nols P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was baie lekker gewees. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang en baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie gerieflik geleë. Ontvangs was baie vriendelik. In en uitboek was sonder enige probleme en ons het die tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Veilig en ligging goed vir ons. En tog weg van musiekvertonings. Altyd lekker om daar tuis te gaan. Bisibee altyd my en my suster se 1ste keuse as ons KKNK besoek. Kan rustig op stoep sit en heerlik deur die tuin loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlu P
1 nag
5.0
Feb 2024

I was staying to participate in the Cango marathon. Very happy with the room, it was quiet throughout the night and I felt comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-Anne
Bisibee
Thank you Carlu - we are happy that you enjoyed your stay.

Merlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasmagories. Baie dankie vir julle gasvryheid en topgehalte dienslewering. Ons het ons vakansie terdeë geniet. Die swembad en pragtige tuin was 'n groot bonus. Dankie vir alles, Tannie, Ruark en Oom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-Anne
Bisibee
Dankie, Merlene. Hoop om julle weer te sien.

Nomangesi G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

We had a fantastic stay. We were in different age groups as a family, but each one enjoyed it. Our stay was awesome. We could not make time to check in due to unforeseen circumstances. The management was patient enough to check on us on our way and welcome us around 22:00. Each room was well secured with full privacy. There was a bar fridge in each room and TV channels provided for Christians, with a Bible in every room. The beautiful garden had different plants with tables and chairs to rest, which brings tranquility to someone on vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Sakpas, netjies en gasvrye verblyf. Joanne was baie vriendelik en gasvry met ons aankoms en ons het werklik gou sommer tuis gevoel. Die eenheid is netjies en die swembad was 'n groot plus. Braaigeriewe en 'n klein braai is verskaf. Ons sal beslis weer van hierdie lekker sakpas oornagplekkie aandoen. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerstraat 171, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97de8052e02f8073de4ac0576c9f5d90e24d035908506d9033d621c92087e35af3d6b311a352f8fe69debd6ba6e8458caafe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 171 Kerk Street Westbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.587363966132 22.193203568459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang