Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bismarck Ecke Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cecil J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Highly recommended. Great place to recharge and explore Swakop from. After a week of camping, the washing machine was a super bonus. The garage was big enough for our trailer (has a plug point for the refrigerator) and car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwartus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie skoon en netjies. Sentraal geleë. Die wasmasjien was 'n wenner na die woestyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n heerlike, ontspanne tyd in Swakop! Dit is altyd lekker om in Swakop vakansie te hou, maar met ons akkommodasie in Bismarck Ecke Self-catering was dit sommer nog lekkerder. Wat 'n netjiese, moderne plek! 'n Paar minute se stap na die Jetty en winkels. Die eienares, Gia, en Chantal was altyd baie hulpvaardig en vriendelik! Dit was 'n 6 uit 5 verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gia
Bismarck Ecke Self-catering
Baie dankie vir die terugvoer Petro! Ons is bly dat julle die tyd in Swakop geniet het en hoop om julle in die toekoms weer te kan verwelkom.

Isabella H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was die netjiesste en bes geleë plek wat ons wildste verwagtings oortref het. As eerste gebruikers van die website was ek onseker oor hoe dinge werk, maar vandat ek my bespreking gedoen het, is ek net ondersteun, telefonies en per e-pos. Hoef oor niks te wonder nie. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Heerlike plek. Ons het baie lekker gebly. Woonstel is ruim en baie netjies. Toesluitmotorhuis is 'n bonus. Als in die woonstel wat ons nodig gehad het. Beddens het heerlik geslaap. Selfs goeie WiFi gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Vyfster akkommodasie. Heerlike woonstel met 'n wasmasjien, internet en Smart TV met Netflix ens. 'n Welkome verrassing na 'n week in die Namib se stof. Dit is 'n stil area en lekker sentraal. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en 'n groot toesluit motorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M C D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Die woonstel is goed geleë. Netjiese, moderne woonstel. Veilige parkering. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Absolute fees. Die diens was uitstekend. Ons het op die tippie besluit om 'n dag vroeër as bespreek Swakopmund toe te gaan en is onmiddelik gehelp en kon toe 'n dag vroeër inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Rustig en lekker. Baie rustig, baie mooi, baie veilig en 'n goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verna G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Silwerskoon, veilig, fantasties ingerig en heerlik ruim. Na 'n week van stof en grondpad was dit verfrissend om 'n selfsorg-eenheid met 'n wasmasjien, internet en spasie te kon hê! Ons het veilig gevoel en ons tienermeisies het die kamer met hul eie badkamer geniet. Dit is 'n stil area en lekker sentraal. Dit was 'n heerlike pitstop om by te rus, skoon klere te kon kry en WiFi te kon gebruik om met familie en werk te kommunikeer. Net 'n paar voorstelle: Die beddegoed is silwerskoon en spierwit, maar die duvets pas nie ordentlik op die beddens nie. Gelukkig was dit nie koud nie en het ons met ekstra komberse gereis. Die handdoeke is fantastiese kwaliteit, maar effe aan die klein kant. Ons het sonder roaming en data gereis en spesifiek die woonstel vir sy WiFi gekies. Dit was effe teleurstellend dat die webtuiste versuim het om ons in te lig dat die WiFi baie beperk was en ons dit sou moes aanvul vir ons 4 dae se verblyf. Daar was slegs een DStv-kanaal beskikbaar. Dit sal goed wees om ook 'n kinderkanaal beskikbaar te hê. Baie dankie vir wonderlike verblyf! Ons was op hoogte gehou met ons bespreking en goed ingelig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gia
Bismarck Ecke Self-catering
Dear Verna, thank you so much for your positive feedback and ideas for improvement, both are hugely appreciated. I am slightly concerned about the comments on the Wi-Fi, since the apartment has had fiber uncapped, since April this year. It is also in the listing, of which I have copied the relevant part here for you. "Uncapped Wi-Fi is provided and the apartment has a TV television with a DStv decoder. Guests should bring their own smartcard. For those who would like to relax with a book, please feel free to browse the bookshelf. " I do hope that this was only a misunderstanding and I hope to welcome you back again soon. Kindest regards, Gia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 565
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 565
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f2a13df58d5212e7e0f2b1f2717336c8d73f4ab3ced28615f9594a6af0232a97b2215c83e777b49e12ee1b4a38372e45f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 565 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Bismarck Street 4 Bismarck Ecke 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.681437383061 14.524545996093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang