Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bismarck Ecke Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 565 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bismarck Ecke Self-catering is 'n selfsorgwoonstel in die prentjiemooi dorp Swakopmund.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied verblyf in 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad, 'n toilet en wasbak. Handdoeke en toiletpapier word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, oond en 'n stoof, koffiemasjien en broodrooster toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en leunstoele.

Onbeperkte vesel-internet en 'n slim-TV is beskikbaar. Daar is 'n ook 'n boekrak met verskeie boeke.

Die eiendom is 'n blok vanaf die strand, die Jetty-brug, die Nasionale Marine Akwarium, museums en ander besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel het ook 'n tandem-motorhuis binne 'n veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cecil J
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. Great place to recharge and explore Swakop from. After a week of camping, the washing machine was a super bonus. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Kwartus S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Sentraal geleë. Die wasmasjien was 'n wenner na die woestyn.
Okt 2023
Petro B
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n heerlike, ontspanne tyd in Swakop! Dit is altyd lekker om in Swakop vakansie te hou, maar met ons akkommodasie in Bismarck Ecke Self-catering w...
Sien meer
Sep 2023
Isabella H
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die netjiesste en bes geleë plek wat ons wildste verwagtings oortref het. As eerste gebruikers van die website was ek onseker oor hoe dinge we...
Sien meer
Jul 2023
Sanet S
Saam met vriende
5.0
Heerlike plek. Ons het baie lekker gebly. Woonstel is ruim en baie netjies. Toesluitmotorhuis is 'n bonus. Als in die woonstel wat ons nodig gehad het...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Bismarck Ecke Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 565
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 565
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f2a13df58d5212e7e0f2b1f2717336c8d73f4ab3ced28615f9594a6af0232a97b2215c83e777b49e12ee1b4a38372e45f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 565 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Bismarck Street 4 Bismarck Ecke 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.681437383061 14.524545996093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang