Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bitou Rivier Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Petro M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Vriendelikste gasvrou. Ons het heerlik gebly. Sue is baie gasvry en kry dit reg om al haar gaste op hulle gemak te laat voel en gevolglik is die interaksie met die ander gaste ook maklik. Die ontbyt was heerlik en die muffins en skons uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Beautiful location, superb, friendly service and scrumptious breakfasts! Well worth staying a couple of extra days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneli Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Felt like home from the moment we arrived! Thank you Sue, for your very friendly welcome, immediate coffee offer and the continuous friendly attitude and chats until we left. We felt right at home and we will definitely recommend your Lodge. Everything was clean and neat and the rooms spacious with a great view of the river. Not to mention the awesome breakfast! We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerry
Bitou Rivier Lodge
What an awesome review! Thank you Anneli! Sue

Philip G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Uitstekend. Pragtig en perfek geleë om Plettenbergbaai en omgewing te verken. 'n Bonus vir voëlkykers. Sue voorsien die beste ontbyt wat ons nog by 'n B&B gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerry
Bitou Rivier Lodge
Good day Philip, What an awesome review! Many thanks, Anneli! Sue

Leutje V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2014

Sue is baie vriendelik en die kamers uiters netjies. Bitou River Lodge is 'n fantastiese plek in die natuur. Fantastiese atmosfeer! Baie gasvry en diens is professioneel. Die kamers se versiering is baie smaakvol en netjies. Werklik 'n rusplek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2011

A perfect getaway. A beautiful setting with great service, it comes across as laid-back, yet its also a sophisticated accommodation. It's only a short drive away from all the action that Plett offers, and the natural beauty of the surrounding areas. Highly recommended for nature - and bird- lovers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R340, Wittedrifpad, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e705a9ef43ab6b124b0fa41db952d1cd3c94d19805ab83664f492d02ea30f5c015c0eb7d81db64862a85205e5ccbb46ca7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 off R340 Wittedrif Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.003728647274 23.348232507706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang