Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Biweda Nguni B&B

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 18 April 2025. Bespreekbaar tot 4 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
19
Ure
33
Min
58
Sek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 410 R987 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Biweda Nguni B&B is in Mkuze, 'n area wat bes bekend staan vir sy prentjiemooi roetes, natuur, wildlewe en wildreservate. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir diegene op soek na 'n vakansie ver van die gedruis van die stad.

Verblyf word aangebied in 15 eenhede met slaapplek vir tot 34 gaste. Beskikbare eenhede sluit 'n 2-enkelbedkamer, 'n dubbelkamer, 'n Deluxe-suite en 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid in. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met of 'n stort, asook 'n mikrogolfoond, yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens, pool-tafel, braai-area en WiFi in. Gaste is ook welkom om aan talle aktiwiteite op die perseel deel te neem waarvan swem, voëlkyk en wildritte maar net 'n paar is.

Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, wildritte, swem, die Groot 5, visvang en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Danica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Biweda Nguni B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 410
R 1 410 R 987
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 410
R 1 410 R 987
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24c48152e81cb97e66383eab47608742d4115f24c53dc04eb3a8a476ffab99436b50db4a76022d59a1708ac50560e2f1057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 410 nouVanaf R987 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 15 Kingfisher Avenue Mkuze 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.615626704791 32.040457691185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789