Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BizAfrika Guest Lodge

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krantzview-weg 122, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R870 R783 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

BizAfrika Guest Lodge is 'n bekoorlike toevlugsoord in die rustige woonbuurt Kloof, Durban en is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of sakereisigers.

Die gastehuis bied B&B- of selfsorgverblyf. Elkeen van die kamers het lugversorging en koningingrootte- of koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n verskeidenheid enkelbeddens en die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort. Elke kamer het 'n TV met 'n Smart Box, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Sommige kamers het ook 'n tweeplaatstoof en 'n wasbak vir gaste wat die selfsorg-opsie verkies.

Verder is daar 'n terras met 'n uitsig oor die swembad en gaste kan 'n rustige wandeling deur die tuin geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

BizAfrika Guest Lodge is in die skilderagtige Vallei van 'n Duisend Hills geleë, net agter die Kloof Natuurreservaat, en bied maklike toegang tot die hoofweg. Die lodge is net 2 minute vanaf die M13 (Afrit 22).

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Krantzview-weg 122, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R870
R870 R783
per nag, vir 2 mense
Vanaf R870
R870 R783
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krantzview-weg 122, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3cdfcc607dcebed7d6919306f19dcb746e0bed41e5f46eba708db071f0a1b8b6d8616043ccd60cb2b08c9c2868bcf11044e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R870 nouVanaf R783 per nag, vir 2 mense 122 Krantzview Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7737519 30.855442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang