Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaaskansie

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Heidi F
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Alhoewel ons by Blaaskansie gebly het vir besigheid, het ons heerlik ontspan. Heerlik rustig en ruim en baie goed uitgerus. Die agterplaas Ottergat kuiers was voorwaar 'n wenner en velige gesellige ontspannende aande is daar spandeer. Die huis is in 'n goeie ligging, stapafstand na die winkels. Dankie aan Lydia en Bee wat ons met opeharte en warm gasvryheid ontvang het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Baie netjiese plek. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lydia
Blaaskansie
Hi Lize, Ai baie dankie vir ons mooi boodskappie. Dis altyd so lekker om te weet iemand het ons plekkir geniet en lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle weer. Gods seën vir julle. Liefde en groete Lydia Nel

Tertius K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Uitstekende, nuwe ondervinding in klein dorpie. Verblyf en mense besonder vriendelik, behulpsaam en gesellig, sal enige tyd weer daar aandoen. Huis beskik oor alles wat nodig is en netjies, groot genoeg vir groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Blaaskansie
Goeiedag Tertius, ons is baie bly dat julle die wegbreek geniet het, en ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die mooi resensie, ons streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dan word gaste later vriende want hulle kom altyd weer kuier.

Neysa W
Kort verblyf
4.4
Sep 2022

Dit was fantasties. Blaaskansie was fantasties om in te bly ons het dit geniet. Die eienaars en die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Namens my en my gesin wil ek baie dankie sê vir u bedagsaamheid en vriendlikheid ons het u plekkie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lydia
Blaaskansie
Goeiedag Neysa Dis net 'n groot plesier. Baie dankie vir julle kuiertjie by ons. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom kuier sommer gou gou weer. Gods seën vir julle. Groete Lydia

Rene C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

Was baie teleurgesteld. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die huis self was skoon. Maar as jy nie 40 km-grondpad wil ry nie, dan is die nie die regte plek nie. Daar is geen teerpad na Kleinzee toe nie. En om by die strand uit te kom moet jy weer 'n baie lelike grondpad ry. En maak seker jy vat genoeg kos saam, die winkels daar is buitensporig duur omdat hulle 110 km weg is van die naaste dorp (Springbok).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lydia
Blaaskansie
Goeiedag Rene Soos die advertensie noem, is daar net die grondpad tot in Kleinzee en daar word vir al ons vakansiegangers voorgestel om sommer klaar in Springbok hulle kos en drinkgoedjies te koop juis as gevolg van hierdie rede. Ons is jammer julle voel so oor Kleinzee, maar miskien moes julle net die advertensie weer gelees het. Vriendelike Groete Lydia

Wainne N
Kort verblyf
4.6
Jan 2021

Dit is 'n rustige plek om jou batterye te herlaai. Rustige plek. Waar 'n mens familietyd kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lydia
Blaaskansie
Wainne ons hoop julle kom kuier sommer gou gou weer hier in Kleinzee. Julle is altyd welkom by Blaaskansie. Baie dankie vir die mooi resensie. En dankie dat julle Blaaskansie gekies het om te kom rus. Ons bid vir julle 'n wonderlike 2022 toe gevul met liefde, vrede en gesondheid vir jou hele gesin. Groete Lydia Blaaskansie

Renate C
1 nag Saam met vriende
2.6
Aug 2020

Geskikte huis met woonstel vir familie en vriende. Was nie skoon toe ons daar kom nie. Eienares het dadelik die diensverskaffer gewissel.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lydia
Blaaskansie
Goeie dag tannie Renate,dankie vir die resensie. Ek vra weereens omverskoning vir die vorige opsigter se slegte diens. Dit was onverskoonbaar. Maar ek kan met vreugde sê dit gaan nou sommer stukke beter. Hoop tannie kom kuier weer by ons. 😉

Victor C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Dit was die moeite werd, ons het dit terdeë geniet. Baie dankie aan Lydia met haar gasvryheid en vriendelikheid. Ek beskryf haar as 'n borrelende fontein. Die pooltafel is 'n wonderlike idee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Blaaskansie
Goeiedag Victor, ek is baie bly julle het julle wegbreek geniet. Julle is meer as welkom om enige tyd weer van ons ou plekkie gebruik te maak en dankie vir die wonderlike kompliment. Groete, Lydia.

Beverley K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2019

Heerlike naweek. Avontuuragtig, sielverkwikkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Blaaskansie
Hi Beverley, Ek is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom. Dankie vir julle ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e0ff5c5aae4c9dac20562ed053d47a2ed977c7712c06496304ca636f8809fe5c5dad4110b04087dfeb3ee034f0064fc131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 17 5th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.677654427207 17.072296695662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang