Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaaskansie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Blaaskansie is 'n selfsorgvakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Die dorp bied 'n rustige toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus.

Daar is 'n 36,9 km lange grondpad vanaf Kommagas na Kleinzee en dit is wat die dorp so uniek en stil maak. 'n Dorpie op sy eie aan die Namakwalandse kus.

Dié hoofhuis kan tot 7 gaste akkommodeer. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra enkelbed in die hoofslaapkamer. Die huis se gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser (gaste moet hul eie tablette saambring), wasmasjien (gaste moet hul eie waspoeier en stofversagmiddel saambring) en 'n tuimeldroër. Die huis beskik ook oor 'n TV met die volledige DStv-pakket, 'n braai-area en parkeerplek op die perseel. Daar is 'n pooltafel (vra die opsigter vir die stokke) en 'n veerpyltjiebord (bring jou eie veerpyltjies).

Gaste kan doendinge soos gholf, voëlkyk, 'n skeepswraktoer, visvang, swem en stap langs die kuslyn, voetslaan en 4x4-roetes geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5de Straat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blaaskansie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e0ff5c5aae4c9dac20562ed053d47a2ed977c7712c06496304ca636f8809fe5c5dad4110b04087dfeb3ee034f0064fc131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 17 5th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.677654427207 17.072296695662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang