Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaasoppie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Keanan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie baie lekker en gemaklik. Sal definitief jou aanraai om daar 'n draai te gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyed our stay. Pleasant stay, accommodation had all comforts of home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yuanling X
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

All good. It's all good, and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Kuier uitmuntend met klein kinders. Blaasoppie is ideaal geleë, skoon en ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sylvia B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2024

Lovely place and location. Let down by cleanliness and booking agent. Although it is a lovely place, it was completely let down by a faulty dishwasher and the response of the agent at 'Stay In Paternoster'. Most of the plates and bowls were dirty on arrival. We had to rewash a lot of dishes. When we ran the dishwasher, it wasn't very effective. I emailed the agent and received a standard response of 'Thanks for your feedback and see you again soon.' Sadly, they won't see us again. I don't want to wash other people's dishes on my holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Pleasant stay would have preferred more blankets in chilly weather. Other than being without water for a day we had a pleasant stay. We would have preferred more blankets in this chilly weather. Overall lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Fantasties! Baie lekker netjiese plek naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dirkie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

Pragtige, ruim woonstel, naby die see en groot kuierarea. Lekker plek. Ons sal dit definitief weer bespreek, die plek is baie goed geprys en vir ons as ouers kyk ons ook na bekostigbaarheid en oop spasie, stapafstand van strand. Blaasoppie het dit alles gehad. Was net verskriklik warm gewees, sonder 'n liggie wat trek. Dalk 'n waaier in die kamer sou dit perfek gewees het. Was ons eerste keer in Blaasoppie en sal definitief nie ons laaste keer wees nie, mits die prys bekostigbaar bly. Vir 'n gesin van 4 was dit perfek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Rustig en pragtig met genoeg om te sien en te doen. Pragtige omgewing. Groot verskeidenheid eetplekke en winkeltjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Gerieflik, netjies en gemaklik. Heerlik gekuier. Die binnebraai laat bietjie rook inkom, maar verder was alles gerieflik en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1766

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 20, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35962d68c4fd6934db0b69a8837d6bd134c3ad3b691a96ce009819f76a215b2b264703dc11e79d5c92aedcd84627f0710a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 20 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805917 17.897889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang