Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauw Village Luxury Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jonette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Pragtige uitsig, gemaklike akkommodasie en uitstekende diens. Ons is baie gasvry ontvang en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Puik. Baie baie lekker verblyf! Wonderlike gasvryheid, ons sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekende verblyf. Wat 'n aangename ervaring. Die diens was puik en 'n heerlike ontbyt elke oggend. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekende akkommodasie en vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
1 nag Besigheidsreis
4.2
Des 2022

Mooi uitsig. Baie mooi verblyf, maar kort opknapwerk. Bietjie outyds en effe afgeleef maar steeds mooi ligging. Kort net so bietjie 'n nuwe asem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martin F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Baie lekker gebly en die staff was fantastic. Plek was baie goed geleë, maar het bietjie opknapping nodig, kamers was baie netjies maar nodig vernuwing, die buitekant lyk soos konstruksie site met mure wat verf kort en paving wat nie klaar gemaak is nie, tuin het ook maar aandag nodig gehad. Breakfast was puik en staf was great. Baie probleme gehad met aircon maar was darem na ander kamer geskuif.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Pragtige gastehuis met perfekte ligging. Absolute waarde vir geld en die bestuurder was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Amazing! What a marvellous guest house the view is breathtaking. The accommodation was outstanding and the service was excellent. Anita went out of her way to make our stay special from when we stop there she was there to greet us until we said goodbye. We will for sure be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Blaauw Village Luxury Guest House
Thank you so much, Clarice, was lovely having you here and looking forward to your next visit. Kind Regards, Anita.

Michanette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Mens word op die hande gedra hier! Heerlike ontbyt met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en die see. Alles was netjies en goed uitgelê. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a29959031954e44c4d3d55c78b21f277941c82955b3115c94e23dcfcc2b9251a086a058a860593015cd2cecb9bd9c5d407d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 52 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.798299225075 18.460200279951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang