Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauw Village Luxury Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Blaauw Village Luxury Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jonette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonette L

Pragtige uitsig, gemaklike akkommodasie en uitstekende diens.

Ons is baie gasvry ontvang en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel.

Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Puik.

Baie baie lekker verblyf! Wonderlike gasvryheid, ons sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Nicola M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M

Uitstekende verblyf.

Wat 'n aangename ervaring. Die diens was puik en 'n heerlike ontbyt elke oggend. Ons sal beslis weer teruggaan.

Esme D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D

Uitstekende akkommodasie en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Natasha F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha F

Mooi uitsig.

Baie mooi verblyf, maar kort opknapwerk. Bietjie outyds en effe afgeleef maar steeds mooi ligging. Kort net so bietjie 'n nuwe asem.

Martin F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin F

Baie lekker gebly en die staff was fantastic.

Plek was baie goed geleë, maar het bietjie opknapping nodig, kamers was baie netjies maar nodig vernuwing, die buitekant lyk soos konstruksie site met mure wat verf kort en paving wat nie klaar gemaak is nie, tuin het ook maar aandag nodig gehad. Breakfast was puik en staf was great. Baie probleme gehad met aircon maar was darem na ander kamer geskuif.

Sonja O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Pragtige gastehuis met perfekte ligging.

Absolute waarde vir geld en die bestuurder was baie behulpsaam.

Clarice B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice B

Amazing!

What a marvellous guest house the view is breathtaking. The accommodation was outstanding and the service was excellent. Anita went out of her way to make our stay special from when we stop there she was there to greet us until we said goodbye. We will for sure be back.

Blaauw Village Luxury Guest House se terugvoer

Thank you so much, Clarice, was lovely having you here and looking forward to your next visit. Kind Regards, Anita.

Blaauw Village Luxury Guest House
Michanette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanette L

Mens word op die hande gedra hier!

Heerlike ontbyt met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en die see. Alles was netjies en goed uitgelê. Sal beslis aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a29959031954e44c4d3d55c78b21f277941c82955b3115c94e23dcfcc2b9251a086a058a860593015cd2cecb9bd9c5d407d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 52 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.798299225075 18.460200279951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang