Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauw Village Luxury Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blaauw Village Luxury Guest House is 'n pragtige gastehuis in Bloubergstrand, met panoramiese uitsigte oor die see en Tafelberg. Dit is binne maklike bereik van pragtige strande, restaurante, winkelsentrums en die middestad geleë.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 9 smaakvol gemeubileerde en goed ingerigte slaapkamers of die elegante dakwoonstel. Die gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers. Sommige van die kamers bied skilderagtige see-uitsigte terwyl ander kamers uitloop op 'n privaat balkon. Geriewe in die kamer in sommige van die kamers sluit 'n TV met DStv, 'n goed gevulde kroeg, persoonlike kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gaste-eetarea maak oop op 'n bedekte houtdek met manjifieke see-uitsigte waar gaste in die Jacuzzi kan ontspan of verversings kan geniet. Gaste is ook welkom om van die gemeenskaplike braaigeriewe op die dek gebruik te maak, terwyl die huis se kombuis bykomstighede op versoek kan voorsien.

Die goue strande in die area is ideaal vir watergebaseerde sportsoorte soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet naby geniet kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Blaauw Village Luxury Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blaauw Village Luxury Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a29959031954e44c4d3d55c78b21f277941c82955b3115c94e23dcfcc2b9251a086a058a860593015cd2cecb9bd9c5d407d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 52 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.798299225075 18.460200279951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang