Blaauw Village Luxury Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blaauw Village Luxury Guest House is 'n pragtige gastehuis in Bloubergstrand met 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg. Dit is binne maklike bereik van pragtige strande, restaurante, winkelsentrums en die middestad.
Verblyf word in 'n keuse tussen 9 smaakvol gemeubileerde en goed ingerigte slaapkamers of die elegante Penthouse-woonstel gebied. Die gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers. Sommige kamers bied uitsig oor die see en die ander slaapkamers lei na 'n privaat balkon. Sommige slaapkamers het 'n TV met DStv, 'n goed toegeruste kroegie, persoonlike kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gaste-eetarea lei na 'n beskutte houtdek met 'n Jacuzzi en 'n asemrowende uitsig oor die see. Gaste is ook welkom om van die gemeenskaplike braaigeriewe op die dek gebruik te maak, terwyl die kombuis in die huis op versoek beskikbaar is.
Die strande in die omgewing is ideaal vir watergebaseerde sport soos seilplankry en vlieërbranderry. Ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en eetplekke kan geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blaauw Village Luxury Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan 52, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: