Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauwberg House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Silvia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Perfek gelee by die strand en restaurante, net wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek en daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit is 3 tree van die strand af en lekker restaurante, die huis is puik gelee, ons sal graag weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzedt S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Wow, dit was beslis die moeite werd, dit was baie baie lekker en die huis is so pragtig, ons tyd was net kort. Enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir alles, die Whatsapp videos, die kommunikasie was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R4 149
R4 149 R3 319
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 149
R4 149 R3 319
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: General Janssens-straat 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMTgxZmVkLWVhNzMtNDQ2OS1hMzA5LTlmNzFmODU3ZTZkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 149 nouVanaf R3 319 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 General Janssens Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.799268912661 18.459407084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang