Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaaw Hoek

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Hartlik ontvang, karaktervolle en keurige verblyf. Unieke omgewing. Sluit jou vakansie daar af, want hierna voel ander plekke vaal en gewoon. Quarta is 'n besondere gasvrou. Alles is so smaakvol gedoen. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Just awesome! 2 Nights were not enough! After the rains the road was a bit of a challenge but this place is just beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francesca D
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Ontspanning vir 'n stadsjapie. Quarta is die perfekte gasvrou, sy het ons laat welkom voel en al die klein dingetjies sit mens dadelik op jou gemak. Die huisie is netjies en het als wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Siels rus in die Karoo. Siels rus in die Karoo. Wat ‘n pragtige Karoo plaas. Quarta se gasvryheid is besonders. Sy het Blaauwhoek ekstra spesiaal gemaak met ‘n Kersfeesverrasing asook vars muffins met 'n pragtige persoonlike kaartjie en ‘n sjokolade op elk se bedjie. Blaauwhoek is ‘n pragtige kothuis, wat uitkyk oor die plaas. Pragtige afronding met kraakvars linne. Die sonsondergang was prentjie mooi en die hemel vol sterre is presies wat die Karoo belowe. Ons sal defnitief wil terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Was werklik 'n ongelooflike ervaring en wegbreek! Ons het in die reën aangekom en die gasvryheid was ongelooflik. Plek is pragtig binne en buite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Unieke verblyf in die stilte van die Karoo. Heerlike, netjiese verblyf op 'n Karooplaas. Die plaspoel, buitestort, varsgebak en algehele afsondering was hoogtepunte. Quarta was 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons sal definitief weer 'n draai maak. Wees net bewus daarvan dat jy 'n redelike ent grondpad moet ry en self vuur moet stook vir warm water.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Excellent! So much more than what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Awesome place to recharge! Very private and cosy. Have a lot of amenities and and had a check-in every day from the owner, making sure everything is in order. Neat, clean, peaceful and good place to recharge the batteries!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Quarta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vonkfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc9fb339fe8a0be14f55536a31efd2da45568e4df68bb1c8e21cca0e8257fa3c9f24335014a4f205e6ad22de3687be771ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Vonkfontein Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.91053395003 22.083597261445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang