Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Barn at Romansbaai

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolandre S
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Perfek vir 'n gesinsvakansie of groep volwasse vriende. Huis het alles wat mens nodig het. Alles in die huis is smaakvol en gemaklik. Ons het die Springbok rugbywedstryd op die rekenaar gekyk, gelukkig is daar WiFi. Dit sou 'n bonus gewees het as daar 'n televisie kon wees veral vir slegte weer dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie K
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Ongelooflike lekker verblyf. Jy sal vir seker elke oomblik in hierdie pragtige huis geniet. Ongelooflik skoon en netjies, pragtig ingeklee met alles wat jy nodig sal kry. Buite-area is die heerlikse kuierstoep, slaapkamers ruim met sagte linne en pragtige uitsigte. Ons het lanklaas 'n naweek soveel geniet. Die huis is uitstekend geleë en net 'n paar minute se stap van die pragtige privaat strand waar jy orals die mooiste skulpe kan optel. Jy sal nie teleurgestel wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Thanks. Absolutely fantastic, highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Wonderlike huis en die eienaar se gasvryheid is ongelooflik. Wonderlike huis, netjies, pragtig en lekker ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansbaai Beach Estate, Heronstraat 375, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763d1ff3b63bf91bdbe416c864a19ad0c88d9cf0564f1a615cabb0f04d3009cdcb47282d9776e3734ca78cdbfeb3729c6651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Romansbaai Beach Estate 375 Heron Street 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.61158316817 19.332463427516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang