Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deluxe stays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. George's Mall 6, Foreshore, Kaapstad, 0800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deluxe verblyf, geleë in die hartjie van Foreshore, Kaapstad, bied 'n smaakvol en stylvol versierde woonstel wat 'n ideale opsie is vir korporatiewe reisigers vanweë sy nabyheid aan die SSK.

Hierdie knus en oopplan-woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word ook voorsien.

Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi ook in die woonstel beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gebou se gemeenskaplike sitarea, wat baie werkspasies sowel as 'n eetarea met 'n TV insluit. Hierdie eetarea maak oop op 'n dakterras met sitplek buite wat perfek oor die omliggende stad uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kwena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • St. George's Mall 6, Foreshore, Kaapstad, 0800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deluxe stays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. George's Mall 6, Foreshore, Kaapstad, 0800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaaf6fc73fd4d228b43de31c20dcbb54c21e72708e234e8e000b1ad6c71659f5c9bd2e3c2645b002c8e2f9964b49f3229b7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 St. George’s Mall Foreshore 0800 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.92043 18.42341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang