Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Eagle Lodges - The Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Black Eagle Lodges - The Villa is in Caledon, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Caledon Museum, The Caledon Casino en SA Forest Adventures insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Die Villa is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al 3 slaapkamers beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en en suite-badkamers in elke kamer. Badkamer 1 en 2 het 'n stort en badkamer 3 het 'n bad en stort.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n 6-sitplek-eetkamertafel asook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe asook 'n houtbrandbad. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat visvang, fietsry, swem, voëlkyk en bergfietsry insluit. Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe en begeleide staptogte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Black Eagle Lodges - The Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c9cd07dc410bf087517713ca33e8905347baddc13f649878126b477bdff624ea9042f1fe9f9368e2ce25a18f9c6fdc06f6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Kempsrivier Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.286426078112 19.348296535771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang