Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Marble - Menlyn Residence Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Black Marble - Menlyn Residence Apartment is in Waterkloof Glen, Pretoria geleë. Hierdie woonstel is net 550 m van Menlyn Square af en net 2 minute van Time Square af.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is ook 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad op die dak in waar gaste lekker in die son kan ontspan. Daar is ook veilige parkeerplek en 'n 24 uur-ontvangs.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
1.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Amarandlaan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink Black Marble - Menlyn Residence Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02fc96eda21c156c1a4b700c8b691f09de0aaf577bc6ed93a4fa57614dc244081a8f3c78b2d9316f554a7c6c712b89d418ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7857869 28.282758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang