Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Owl Lodge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Ricky D
1 nag
5.0
Aug 2024

Safe and clean. Very comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was a great experience. I enjoyed my stay at your lodge. The quietness is something I was looking for, and I got it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Thank you so much for taking your time to give feedback about staying with us. We can't wait to host you again.

Elseri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Michelle was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker warm gestort en geslaap. Bed 'n bietjie hard!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Thank you so much for taking the time to give feedback about staying with us. We can't wait to host you again.

Braam S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Net wat nodig is! Goeie waarde vir geld en baie naby die lughawe. Op en aflaai was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Thank you so much for taking your time giving feedback about staying with us. We can't wait to host you again.

Jakkie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Dit was 'n baie lekker kamer, groot genoeg vir twee mense. Die plekkie was mooi skoon en alles was baie goed. My man het net bietjie ongemaklik gevoel, want ons is ontvang deur 'n dame in haar japon en afgesien in dieselfde japon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Thank you so much for taking your time to give feedback about your stay with us. We can't wait to host you again.

Hester G
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Reduce the noise, doors opening and closing late at night. Very friendly host, clean, and safe. Only a bit noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lasya B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Kort kuiertjie. Die kamer was netjies, maar redelik knap. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons op- en afgelaai by die lughawe teen 'n baie billike fooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om terugvoer te gee oor die verblyf by ons. Ons kan nie wag om jou weer te huisves nie.

Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Vinnige oornag plek waar jy kry waarvoor jy betaal. Vriendelike gasvrou wat ons by die lughawe kom haal en weer afgelaai het. Sy het ons vriendelik ontvang en die kamer was skoon en netjies. Die enigste probleem vir my, en dit is 'n persoonlike voorkeur, is dat die bed baie, baie hard was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om terugvoer te gee oor die verblyf by ons. Ons kan nie wag om jou weer te hê nie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te deel na 'n besoek aan Black Owl Lodge. Konstruktiewe terugvoer help ons altyd om die beste standaarde van diens aan ons gaste te bied. Ons het kennis geneem van jou kommentaar en dit sal aandag gegee word sodat ons ons dienslewering kan verbeter. Ons sien regtig daarna uit om julle weer terug te verwelkom.

Lydia J
1 nag
3.0
Des 2023

Aangenaam. Blyplek was netjies en skoon, dankie! Ek sou voorstel dat daar dalk 'n waaier in die kamer geplaas kan word? Die "shuttle service" na die lughawe was 'n wonderlike ekstra, dit het baie handig te pas gekom.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Thabsile
Black Owl Lodge
Baie dankie dat jy jou tyd geneem het en 'n positiewe resensie gee, ons sal beslis 'n plan maak vir 'n aanhanger.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Thabsile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarlaan 36, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafb4fefe0ad1ab359649029abd8c966df4312d7c7525c3d3140a7ad803e51274a8367c166595a050a5fb72a29a98e7a8358f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 36 Pienaar Avenue Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.097176497585 28.24131928506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang