Black Rock Haven
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Guy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Louwrens P - Jul 2024
Algehele gradering
Baie aangename plekkie en uiters goeie ligging en waarde vir geld.
Faith N - Jul 2024
Algehele gradering
It was a peaceful and tranquil place for us. That enabled us to relax.
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer na Black Rock Haven toe wil gaan!
Susan L - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, rustig, netjies, net wat jy soek.
Sahann V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, mooi, rustig.
Sahann V - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing, beautiful.
Christine V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Christien B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goed ingerig, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Maretha V - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne.
Mercia V - Des 2023
Algehele gradering
Hemel op Aarde.
Lees meerLungisani M - Des 2023
Algehele gradering
Blissful. Will return.
Black Rock Haven se terugvoer
Thank you. We're glad you enjoyed your stay and hope to see you again.
Madeleine W - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvrye mense, perfek ingerigte akkommodasie.
Lees meerJillian J - Okt 2023
Algehele gradering
A girls weekend away.
Lees meerBlack Rock Haven se terugvoer
Thank you for the fantastic review! While it's disappointing when the weather doesn't cooperate, we're pleased to know that you still enjoyed your stay. Here's hoping that on your next visit, the sun will be shining brightly for you!
Drienie D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons get dit baie geniet.
Nadine N - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en ligging.
Morne P - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Morna T - Apr 2023
Algehele gradering
Neat, clean accommodation.
Black Rock Haven se terugvoer
Thank you for the kind words, Morna. It was wonderful having you stay with us and we hope to see you again.
Lizelle O - Apr 2023
Algehele gradering
Our new favourite place in the world!
Lees meerBlack Rock Haven se terugvoer
Thank you for taking the time to leave such a wonderful review, Lizelle Olivier. We're so glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again.
Richard W - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike uitsig oor see en rivier, asemrowende tuin in uitstekende ligging.
Leigh-ann O - Jan 2023
Algehele gradering
A slice of heaven.
Black Rock Haven se terugvoer
I can't believe it's been a year since this wonderful you have been back! It was an absolute pleasure to have you guys stay with us and we look forward to seeing you again.
Adriaan B - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelikke eienaars het ons baie welkom laat voel. Plekkie was baie lekker en het die uitsig oor die see vanaf die tiun baie geniet. Die stappie na die hoofstrand is verseker goeie oefening en die moeite werd.
Steven V - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Billy D - Apr 2023
Algehele gradering
Stil.
Alwyn L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuierplekkie.
Jan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en stil, net jammer geen balkon/stoep en trappies nie. Nie geskik vir oues van dae nie.
Francois D - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Ann H - Des 2022
Algehele gradering
Black Rock sal ek hoog aanbeveel.
Gerdian B - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Nastassja A - Nov 2022
Algehele gradering
Such a beautiful and tranquil place to stay! Stunning views and right by the ocean!
Black Rock Haven se terugvoer
Thank you for the kind words. We're so happy to hear you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.
Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
A very pleasant stay at a very special piece of paradise.
Black Rock Haven se terugvoer
Thank you. We're glad you enjoyed your stay. It would be wonderful to see you again.
Jade R - Okt 2022
Algehele gradering
The place was gorgeous and well-kept, Jaqui was super accommodating and friendly. We also felt very safe and secure and loved the gate leading onto the beach.
Black Rock Haven se terugvoer
Thank you for the lovely review, Jade Rogers. It was a pleasure having you stay with us. We hope to see you again.
Jakes H - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker!
Tiaan P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, aangename mense, veilig, baie mooi en rustig.
Michelle P - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie en die eienaar is 'n dierbare mens. Ons is absoluut op die hande gedra.
Jan M - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry, netjies en lekker.
Richard C - Jul 2022
Algehele gradering
One night very pleasant.
Black Rock Haven se terugvoer
Hi Richard, thank you. It was wonderful having you stay with us and we wish you all the best with your new trailer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Black Rock House, Einde van Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang