Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Rock Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Guy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Black Rock Haven
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Louwrens P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P

Baie aangename plekkie en uiters goeie ligging en waarde vir geld.

Wat 'n aangename verrassing. Die beste ligging op die strand, netjiese akkommodasie en veilig en rustig. Gee geskree of geraas nie. Ons gaan beslis weer terug soontoe en vat sommer die hele familie saam.

Faith N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith N

It was a peaceful and tranquil place for us. That enabled us to relax.

We checked in quite late but the host still welcomed us with so much warmth and kindness. It's a home away from home, with amazing views. Above all, it was super clean and I loved it. Would definitely be coming back here again!

Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Sal definitief weer na Black Rock Haven toe wil gaan!

Dit was absoluut heerlik, baie goed geleë, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Dit was veilig, kon strand toe loop. Inkopie geleenthede naby genoeg om gou soontoe te ry.

Susan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Pragtig, rustig, netjies, net wat jy soek.

Dit was kort maar dit was heerlik! Die plek is pragtig, skoon en netjies en die gasheer en gasvrou is uitmuntend! Dankie julle is baie aangename mense en julle plek is pragtig!

Sahann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sahann V

Lekker, mooi, rustig.

Amazing! Baie netjies en pragtig. Mooi erf.

Sahann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sahann V

Amazing, beautiful.

Baie lekker! Awesome place. Baie mooi.

Christine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

Heerlik rustig.

Die woonstel is baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Lekker ligging by die see en stapafstand van eetplekkies! Dankie vir die ekstra energie-sakkies wat ons nodig gehad het na 'n lang rit op ons fietse!

Christien B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien B

Baie goed ingerig, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was 'n heerlike plekkie.

Maretha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Ontspanne.

Rustig en stil. Baie netjies.

Mercia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

Hemel op Aarde.

Man, wens ons was nog steeds daar. Dit is regtig 'n stukkie Haven met die mooiste tuin en see-uitsig by die mond van die rivier. Jy hoef nêrens heen te ry nie, alles is net daar wat jy nodig het. Ons gasvrou is die beste wat ons al ooit gehad het en so tegemoetkomend. Sy sal die wêreld omdraai om jou te help met enigiets. Ons bly was baie kort maar het meer rus ingekry as wat ons ooit voor gehoop het.

Lungisani M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungisani M

Blissful. Will return.

Felt welcomed from arriving. Place is clean and has stunning views. All items in the venue met and exceeded our expectations.

Black Rock Haven se terugvoer

Thank you. We're glad you enjoyed your stay and hope to see you again.

Black Rock Haven
Madeleine W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine W

Gasvrye mense, perfek ingerigte akkommodasie.

Die tyd daar was asemrowend fantasties. Die verblyf het my verwagtinge ver oortref en hulle was almal so gasvry. Die tuine is so mooi dat mens daar wil vertoef met 'n kort stappie na die mooi oop en stil strand toe. Dit is perfek geleë en mens hoor geen motors of mense nie, die perfekte plek weg van alles sodat mens die klank van die see kan indrink. Dit is vir seker my eerste keuse vir verblyf aan die Suidkus.

Jillian J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian J

A girls weekend away.

Everything was perfect except the weather, but that was fate. Besides that, nothing could put a damper on our stay. Jacqui, Guy, Dad, and the animals were the perfect hosts and were accommodating while leaving you to your own devices. The scenery is breathtaking. A walk onto the private beach is a must for solitude and quiet contemplation. The unit itself had everything that we needed, and the beds, oh my word! I have never slept so well. Do yourself a favor, if you are heading down that way, stay at Black Rock Haven.

Black Rock Haven se terugvoer

Thank you for the fantastic review! While it's disappointing when the weather doesn't cooperate, we're pleased to know that you still enjoyed your stay. Here's hoping that on your next visit, the sun will be shining brightly for you!

Black Rock Haven
Drienie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie D

Ons get dit baie geniet.

Dit is werklik 'n lekker plek om te bly. Ek sal dit aanbeveel vir mense wat die rustigheid van die natuur wil beleef. Naby die strand en tog naby genoeg aan winkels as jy iets nodig het.

Nadine N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine N

Fantastiese uitsig en ligging.

Die stoep het 'n pragtige uitsig oor die lagoon en see. Ons het die roei in die lagoon so geniet! Die eenheid het alles wat ons nodig gehad het en was in so goeie toestand. Ons sal weer kom!

Morne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Lekker rustig.

Goeie ligging. Goeie visvang.

Morna T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morna T

Neat, clean accommodation.

The unit had everything we needed including a small gas stove for coffee during load shedding.

Black Rock Haven se terugvoer

Thank you for the kind words, Morna. It was wonderful having you stay with us and we hope to see you again.

Black Rock Haven
Lizelle O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle O

Our new favourite place in the world!

We had the best experience with Black Rock Haven. We couldn't have asked for a better home for our stay. The unit we stayed in exceeded our expectations, the grounds are beautiful and the hosts are amazing. It was peaceful and quiet and homey. We really enjoyed the fact that the kids could play in the garden if they wanted to. The direct access to the beach and river was a huge plus. We will be back very soon!

Black Rock Haven se terugvoer

Thank you for taking the time to leave such a wonderful review, Lizelle Olivier. We're so glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again.

Black Rock Haven
Richard W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Wonderlike uitsig oor see en rivier, asemrowende tuin in uitstekende ligging.

Wonderlike plek, Jackie en Guy gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel, mooi skoon, baie lug, mooi uitsig van rivier en see, wonderlike tuin, moderne en gemaklike eenheid, alles wat mens nodig het net 1 km weg in die dorp. Baie stil en naby aan mooi strand.

Leigh-ann O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann O

A slice of heaven.

Our family loved the stay at Black Rock Haven. It was tranquil with the beach a stone's throw away. Jacky always went to the extra mile to make sure we had everything we needed and our stay was comfortable. We will definitely be back.

Black Rock Haven se terugvoer

I can't believe it's been a year since this wonderful you have been back! It was an absolute pleasure to have you guys stay with us and we look forward to seeing you again.

Black Rock Haven
Adriaan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B

Vriendelikke eienaars het ons baie welkom laat voel. Plekkie was baie lekker en het die uitsig oor die see vanaf die tiun baie geniet. Die stappie na die hoofstrand is verseker goeie oefening en die moeite werd.

Kan Black Rock Haven graag aanbeveel. Die tiun en uitsig oor die see is uitsondetlik mooi. Die strand is mooi met 'n groot strandoewer om 'n stewige stappie in te werk. Eienaars was baie vriendelik en gesellig. Sal weer terugkeer. Het dit baie geniet.

Steven V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Was baie aangenaam.

Het dit geniet, was baie lekker.

Billy D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy D

Stil.

Mooi uitsig en naby die strand vir lekker loop.

Alwyn L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn L

Baie lekker kuierplekkie.

Toegang tot die perseel vrylik toegelaat deur die eienaar en ons kon lekker kuier saam met my seun en sy gesin. Jackie was altyd gereed om ekstra vir ons te doen. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Jan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Netjies en stil, net jammer geen balkon/stoep en trappies nie. Nie geskik vir oues van dae nie.

Daar is geen uitsig nie, maar daar is 'n eie onderdak met braaigerief op grondvlak (sonder vuilgoedblik). Net jammer oor die trappe se klim as jy iets nodig het.

Francois D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Nice and peaceful.

It was nice and peaceful.

Ann H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann H

Black Rock sal ek hoog aanbeveel.

Dit was 'n lekker kuier met die mooiste uitsig. Vriendelike gasvrou en heer.

Gerdian B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdian B

Fantastic.

Ons het 'n awesome tyd gehad, baie dankie.

Nastassja A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja A

Such a beautiful and tranquil place to stay! Stunning views and right by the ocean!

Jackie and Guy are such gracious hosts! We had a lovely time with our kids at the super comfy and peaceful Black Rock Haven! We hope to return soon!

Black Rock Haven se terugvoer

Thank you for the kind words. We're so happy to hear you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.

Black Rock Haven
Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

A very pleasant stay at a very special piece of paradise.

Well appointed and great hospitality, certainly stay there again.

Black Rock Haven se terugvoer

Thank you. We're glad you enjoyed your stay. It would be wonderful to see you again.

Black Rock Haven
Jade R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade R

The place was gorgeous and well-kept, Jaqui was super accommodating and friendly. We also felt very safe and secure and loved the gate leading onto the beach.

Our stay was amazing, we felt so welcome and the unit was so beautiful and comfortable. (The beds were super comfortable!) The balcony had lovely views and the beach access was a nice addition. The garden was also so beautiful. I highly recommend going here if you want above-and-beyond service. So glad to have found this hidden gem!

Black Rock Haven se terugvoer

Thank you for the lovely review, Jade Rogers. It was a pleasure having you stay with us. We hope to see you again.

Black Rock Haven
Jakes H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes H

Lekker!

Lekker teen die see.

Tiaan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P

Baie gerieflik, aangename mense, veilig, baie mooi en rustig.

Ons het dit so baie geniet, netjies, privaat, veilig, naby alles, net twee aande daar geslaap, wens ons kon langer, sal beslis weer daar besoek. Alles wat mens kort om te kan rus en ontspan.

Michelle P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Lieflike plekkie en die eienaar is 'n dierbare mens. Ons is absoluut op die hande gedra.

Sal enige tyd weer by Black Rock Haven oorbly. Die akkommodasie was perfek, ons het niks kortgekom nie. Dis baie skoon en netjies en die mense is baie vriendelik en verwelkomend.

Jan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Uitstekend, gasvry, netjies en lekker.

Jackie en Guy is baie gasvry, wil altyd weet of als in orde is, iets kort vra net. Plekkie is regtig tops, skoon en alles werkend, lapa wat hul bygesit het vir die eenheid werk lekker, nou het jy see uitsig vanaf lapa.

Richard C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C

One night very pleasant.

Nice secluded venue on the beach quite and tranquil.

Black Rock Haven se terugvoer

Hi Richard, thank you. It was wonderful having you stay with us and we wish you all the best with your new trailer.

Black Rock Haven
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rock House, Einde van Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60de906ff2025d41dd23517049206ff8d2548b9a8fbb98dc8619ddba6154219ca8d4b1a26c0e3d98621a68db6baff7342fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Black Rock House End of Link Road, Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.269349886101 30.76251996263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang