Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwaters River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Blackwaters River Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nortier G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nortier G

Baie mooi, kalm, gerieflik en die ligging is perfek. Die kliëntediens was baie vriendelik.

Ek het 'n versoek in gestuur en hul het meer as my verwagtinge gedoen. Puik plek en eienaars.

Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Heerlike en rustige paar dae.

As jy 'n stil en rustige vakansie of paar dae uit die stad se gewoel wil hê, dan is Blackwaters die plek om heen te gaan!

Herman K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Lekker opsie vir 'n gesin.

Baie lekker aktiwiteite vir die hele gesin. Ons kinders het hulle behoorlik geniet met die kanos, gholf, swem. Naby genoeg aan Buffelsbaai om gou see toe te gaan.

Keagen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keagen V

Peaceful and fun.

We enjoyed the canoeing.

Daniel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel B

Oraait.

Die diens was swak, maar die ligging is goed.

Albert A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert A

Lots to do on premises.

The people are friendly and service is good. Lots to do on the premises and beautiful area. Very relaxing.

Ebben S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebben S

Mooi omgewing, personeel bereid om ekstra moeite te doen.

By die rivier, groen grasperke, mooi berge en bome. Personeel en veral Elmay bereid om die sogenaamde ekstra myl te loop. Luukse kamers met uitsigte op die tuin, rivier en berge!

Sansie G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sansie G

Hoewel die personeel vriendelik is en die restaurant heerlike maaltye bedien is daar geen kamerdiens.

Die kamers was vol spinnerakke en baie goggas, dit het vir seker lank toegestaan en ontvangs het met aankoms gesê daar is geen kamerdiens (waarvoor ek oorspronklik betaal het en onder die indruk was) hoewel hulle het kom gif spuit dag 2 toe ons klaar was. Dit was ongemaklik omdat ons kriewelrig was met al die goggas. Ek sou aanbeveel dat hulle kamers deeglik skoonmaak en vars linne oortrek voor gaste arriveer en dit daagliks diens, maar die personeel is baie gaaf.

Sarel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sarel S

Disappointing, noisy, other guests don't consider fellow guests fellow guests. Rooms not serviced daily. Water high chlorine content it feels like you are shower with pool water.

Noisy, was not an aha moment. We looked forward to tranquility. Breakfast cold and disappointing. Some maintenance in room needed. Our room was next to a service room and public toilet so was very noisy.

Johanna Sophia E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Sophia E

Baie lekker.

Ons het 3 nagte geslaap en dit was’n fees. Plek is skoon die diens puik, personeel is vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en die aandetes was lekker huislik.

Rika E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Blackwater River Lodge het aan al my vereistes voldoen.

Soos bo gemeld, was alles puik by Blackwaters River Lodge. Ek sou egter dit onder die bestuur se aandag wil bring dat die eenheid waar ek in gebly het, no. 3, se stort se watertoevoer na gekyk moet word. Dit water is of kokendwarm of yskoud. Maar dit is werklik die enigste negatiewe punt - die personeel is uiters behulpsaam en vriendelik en die lodge en kamers klinies skoon.

Wilmari T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmari T

Asemrowend.

Balsem vir die siel en gasvryheid tot in die fynste besonderheid. Die eienaars gaan uit hul pad om gaste spesiaal te laat voel. Baie netjies.

Christa L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Ons verblyf was heerlik, rustig, veilig en ons het regtig spesiaal bederf gevoel!

Diens was wonderlik. Ons is deurgaans met respek behandel. Etes is goed en smaaklik voorberei. Kamers is baie goed ingerig. Badkamers was altyd netjies.

Amanda L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Fantasties.

Ongelooflike aandag aan detail met die doel van uiterste kliëntediens. Die geskenkies, persoonlike aandag en vriendelikheid is onverbeterlik. Fantasiteise 5-ster verblyf met 'n ongelooflike atmosfeer.

Annelize V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Die personeel baie professioneel en goed opgelei.

Ons het as gesin en met vriende oorgebly vir een nag. Die klein dingetjies soos die sjerrie in die kamer, welkombrief op die bed en totsiensgeskenk was wonderlik. Die ligging is pragtig. Die dekor van ons huisie was besonders mooi. Dit was beslis die geld werd. Ek sal definitief weer daar bly. My enigste klagte is dat die kos in die restaurant, veral die pizzas 'n bietjie aandag moet kry.

Janet S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet S

A wonderful lodge for a relaxing holiday

A little place close to heaven.

Jan B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Prima verblijf op een klein paradijsje.

Prima adres, mooie units, netjes ingericht aan de rand van de golfbaan. Restaurant is aan te bevelen. De dames wassen je kleding gratis. De service is heel goed.

Hannes/marie O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes/marie O

Dit was baie rustig, stil en jy kon jouself weer vind na die dolle gejaag van die stad.

Rustigheid kan ons nie uitlaat nie. Skoon lug en uitsig asemrowend. Daar was genoeg om te doen as jy by die kamer bly. Netheid uitstaande. Kamers groot en baie netjies. Sal enige tyd aanbeveel.

Pinky Z - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pinky Z

The lodge itself was nice, clean and worth the price

Enjoyed the holidays a lot. Beautiful place to be for the next holiday with the full family.

Rabin N - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rabin N

Great relaxation

A really very clean,comfortable and relaxing environment. A well equipped self-catering unit that has everything you need - suitable for the whole family. Will definitely stay there again. Outstanding service from staff and management.

Johann L - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L

Beautiful setting, and friendly reception.

Eagle's Nest cottage has lovely view and is well equipped. Necessary equipment for self-catering is provided.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNmI4YWRiLTQzOGUtNDhmZi1iYTQxLTE2NWE5YWQ3Nzk0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 BlackWater Goukama Valley 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.029437938022 22.938648462296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang