Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwaters River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nortier G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie mooi, kalm, gerieflik en die ligging is perfek. Die kliëntediens was baie vriendelik. Ek het 'n versoek in gestuur en hul het meer as my verwagtinge gedoen. Puik plek en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keagen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Peaceful and fun. We enjoyed the canoeing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2023

Oraait. Die diens was swak, maar die ligging is goed.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike en rustige paar dae. As jy 'n stil en rustige vakansie of paar dae uit die stad se gewoel wil hê, dan is Blackwaters die plek om heen te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekker opsie vir 'n gesin. Baie lekker aktiwiteite vir die hele gesin. Ons kinders het hulle behoorlik geniet met die kanos, gholf, swem. Naby genoeg aan Buffelsbaai om gou see toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert A
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Lots to do on premises. The people are friendly and service is good. Lots to do on the premises and beautiful area. Very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ebben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Mooi omgewing, personeel bereid om ekstra moeite te doen. By die rivier, groen grasperke, mooi berge en bome. Personeel en veral Elmay bereid om die sogenaamde ekstra myl te loop. Luukse kamers met uitsigte op die tuin, rivier en berge!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2021

Hoewel die personeel vriendelik is en die restaurant heerlike maaltye bedien is daar geen kamerdiens. Die kamers was vol spinnerakke en baie goggas, dit het vir seker lank toegestaan en ontvangs het met aankoms gesê daar is geen kamerdiens (waarvoor ek oorspronklik betaal het en onder die indruk was) hoewel hulle het kom gif spuit dag 2 toe ons klaar was. Dit was ongemaklik omdat ons kriewelrig was met al die goggas. Ek sou aanbeveel dat hulle kamers deeglik skoonmaak en vars linne oortrek voor gaste arriveer en dit daagliks diens, maar die personeel is baie gaaf.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2021

Disappointing, noisy, other guests don't consider fellow guests fellow guests. Rooms not serviced daily. Water high chlorine content it feels like you are shower with pool water. Noisy, was not an aha moment. We looked forward to tranquility. Breakfast cold and disappointing. Some maintenance in room needed. Our room was next to a service room and public toilet so was very noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johanna Sophia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Baie lekker. Ons het 3 nagte geslaap en dit was’n fees. Plek is skoon die diens puik, personeel is vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en die aandetes was lekker huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNmI4YWRiLTQzOGUtNDhmZi1iYTQxLTE2NWE5YWQ3Nzk0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 BlackWater Goukama Valley 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.029437938022 22.938648462296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang