Blackwaters River Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 462 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude. Dié magiese paradys is sentraal geleë en naby die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Segdefield. Dis minder as 10 km vanaf Buffelsbaai met 'n Blouvlagstrand.
Verblyf is in 19 gaste-suites met slaapplek vir 2 gaste elk beskikbaar. Elke suite is uniek versier en beskik oor 'n en suite-badkamer, elektriese kombers, verwarmer, plafonwaaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.
Blackwaters River Lodge bied doendinge en geriewe soos 'n kort par 3 gholfbaan, kanovaarte en staanroei op die rivier. Varsgemaakte maaltye kan by die Earth & Fire Dining Facility geniet word. Gaste kan ook pieknieks langs die rivier en wynproe geniet en die omgewing is bekend vir voëlkyk. Kyk uit vir die Knysna-loerie in sy natuurlike habitat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Blackwaters River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang