Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwoods Farm Cottage

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blackwoods Plaaskothuis
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n uitnodigende oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n houtkaggel. Vuurmaakhout is ook beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens wat as 1 bed opgemaak kan word in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuis word via die R711 Fouriesburg Clarens-weg en 'n 2 km-grondpad bereik. Ry asseblief stadig. Gaste word aangemoedig om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad.

Rook is binnenshuis verbode. Vuurmaakhout is beskikbaar. Let asb. dat geen troeteldiere op die perseel toegelaat word nie aangesien die eienaar 4 plaashonde het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwoods Plaas, Tussen Fouriesburg en Clarens, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd70d89633ad2a655bec997d6114cb4585d194e47305cb5c3685f4eb11e198364c3172079b61515a8812ee4b2fced0a15b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Blackwoods Farm Between Fouriesburg and Clarens 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.660281378721 28.25583660718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang