Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwoods Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol & Charlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Blackwoods Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mark W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Great experience, will certainly return when a country break is required.

Beautiful, calm, scenic location made for a relaxing weekend break.

Leon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Mountains, plains and scenic.

This was an amazing experience, the accommodation was beautiful with everything you need. You really relax and unwind at Blackwoods, very safe and well-located. Friendly management and very helpful.

Annie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V

Onspanne en rustig.

Ons het so lekker gerus by Blackwood Farms, dit is pragtig daar. 'n Mens voel so tuis en daar is alles wat jy nodig het. Die hondekinders is ook so pragtig. Sal definitief weer kom kuier.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ilona P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona P

Hoogs aanbeveel vir romantiese wegbreek.

Hartlik verwelkom deur Carol, Charles en die honde. Uiters skoon en goed toegeruste huisie met al die klein details wat maak vir 'n heerlike tyd op die plaas. Ons het 'n heerlike, stil naweek geniet en bring volgende keer die kinders saam vir stap en fietsry. Baie dankie aan julle.

Graham H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Couple of days off to recharge.

Our second stay at this wonderful cottage, is spacious, and comfortable with everything you need, highly recommend it.

Henning V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V

Lekker plaas rustigheid.

Rustige plaas atmosfeer, sal aanbeveel om die batterye weer te laai!

Yolandi R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Lieflike, stylvolle en rustige kothuis.

Wat 'n plesier was die kothuis! Dit is op 'n werkende plaas, heeltemal onafhanklik van Eskom. Met lieflike uitsigte en waar jou siel kan rus en herstel. Dit is op die voet van 'n koppie en ons het daar gestap met die plaashonde, en ek wens ek kon 'n week daar bly. Dis gasvrou was baie vriendelik en die plek was uitgerus met absoluut alles wat mens nodig het!

Magda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

A peaceful and relaxing farm visit.

Blackwood farm has beautiful views. We enjoyed daily walks on the farm and watching the sunset.

Magda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

A great peaceful time to recharge on a beautiful farm.

Wonderful views surround you. A good escape from the city.

Karen M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

The perfect retreat!

We had a wonderful weekend on this farm. The cottage has a fantastic view, and was spotlessly clean and beautifully decorated. The hosts, Carol and Charlie, were friendly and hospitable and we enjoyed the dogs and farm animals. We could go for hikes on the farm and relax on the stoep. The cottage is well equipped with attention to detail, and the beds are warm and cosy. The fireplace was a bonus! Will definitely visit again.

Kirne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirne V

Heerlike, rustige atmosfeer. Beste plaaswegbreek.

Pragtige omgewing met mooiste uitsig. Lekker om te stap op die plaas. Dierbare honde wat jou mooi oppas en lekker saamstap. Plek om diep asem te haal en heerlik te rus. Baie netjies en smaakvol gemeubileer. Sal weer gaan kuier!

Erika S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Rustige plaasvakansie.

Carol het ons laat tuis voel en is 'n goeie gasvrou. Pragtige kothuis met asemrowende uitsig. Lekker kaggel vir die koue aande. Goed toegeruste kombuis. Ons familie het baie lekker saam gekuier.

Marina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Pragtige cottage en omgewing.

Heerlik gebly, baie netjies! Vriendelike ontvangs.

Adrie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V

Pragtige omgewing wat beskikbaar gemaak word deur 2 baie gasvrye mense vir enigiemand wat rus en vrede soek.

Ons het 'n heerlike naweek beleef. Wat 'n plesier om die dag met koffie en beskuit op die stoep te begin en die plaasgeluide te hoor, die roep van kolganse en ander voëls. En in die aand te sien hoe die beeste huis toe kom, die perd wat kom probeer om die hek oop te maak vir 'n skelm besoek. Hierdie is 'n werkende plaas met rustige verblyf vir die gaste. En naby genoeg aan Clarens en Fouriesburg om bietjie "window shopping" te doen. Selfs 'n besoek aan Afriski is maklik haalbaar.

Tania K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Die plek het my hart gesteel.

As jy stilte wil hoor en beleef is dit die plek om te wees. Die eienaars se gasvryheid het oortref. Dit was 'n besonderse kuier en sal beslis weer gaan.

Jan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Lekker gerus.

Baie dankie Carol. Baie lekker gekuier op julle plaas. Plek is pragtig en alles wat mens wil he is daar. Lekker saam honde gestap.

Andre G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Die ligging, privaatheid en natuurskoon is uitstekend.

Die diens was uitstaande. Baie beslis die moeite werd. Die plaas is pragtig en die gasvryheid uitstekend.

Roelien S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S

Amazing.

Mooi, rustig, alles wat nodig is in 'n pragtige cottage en eienaars is amazing mense. Sal weer teruggaan. Die uitsig is prentji mooi vanuit die Farm Cottage waar ons in gebly het. Dankie Carol en Charlie.

Magda P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Baie aangename akkommodasie, ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Die akkommodasie was baie aagenaam, die cottage het alles in gehad wat ons nodig gehad het, en dit was baie netjies en skoon.

Camilla H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilla H

Asemrowende uitsig, sielsrus en vriendelike diens.

Hier sal ons weer afpak vir rus en vrede. Die Cottage is silwerskoon met gehaltelinne. Die houtstoof in die Cottage maak die aande lekker warm en snoesig. Die uitsig is onbeskryflik mooi. Vriendelike en bedagsame eienaars wat na al ons behoeftes omgesien het. Ons het gaan stap op die plaas en het vir geen oomblik onveilig gevoel nie. Ons was ook net 30 km van Clarens af en kon sommer gou vir die dag daar gaan kuier. Baie dankie Carol.

Graham H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham H

Recharging prior to a busy month ahead.

Relaxing comfortable venue.

Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Baie mooi en rustige omgewing.

Charlie was uiters behulpsaam en hulpvaardig. Wanneer ek weer in daardie omgewing kuier sal ek beslis weer daar gaan bly. Sal baie lekker wees om net vir 'n week daar te gaan asem skep.

Melani J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani J

Absolute bliss.

The cottage is stunning. The farm itself is absolutely breathtaking. The hosts were amazingly kind and so accommodating. They think of everything and they really make you feel at home. It is quiet and tranquil and you get so much privacy. We enjoyed long hikes, beautiful sunrises and a chance to completely recharge. I love this place.

Helena M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Rus vir mens se siel.

Fantastiese omgewing om uit te span en die plaaslewe te aanskou.

Eurica N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurica N

Fantastic.

It exceeded my expectations. Absolutely breathtaking scenery. Charlie and Carol are very accommodating. My best destination by far. Will definitely see us again.

Schanette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanette M

Pragtige, smaakvol en skoon gesellig.

Carol het ons baie vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Sy het vooraf inligting oor die omgewing aangestuur. Ons het die tyd op hul plaas baie geniet- sal volgende keer beslis langer wil bly!

Elfride K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfride K

A stunning place. The views are breathtaking especially from the Antique Cottage. Carol and Charlie are lovely, accommodating hosts.

This is a working cattle farm with a unique herd. Plenty of places to walk, farm animals to see and interesting things to learn. The cottage is beautiful with great attention to detail. This farm is near the highest vineyard in South Africa, close to Clarens and the Golden Gate National Park.

Anida K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anida K

We had the best weekend at Blackwoods Farm Cottages.

Thank you Carol and Charlie for your hospitality and kindness. Blackwoods is a true gem and one of the best places we have ever stayed. If you love nature, peace and tranquility, this is the place for you! Lovely interior. Super clean. Very good communication.

Vanessa S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Lovely stay, all comforts provided.

We had a lovely stay in the Antique Cottage, Carol made sure all necessary amenities were provided for and the cozy wood burner was perfect for the chilly evenings. Really comfortable and well catered for, dogs loved the freedom walks.

Tamryn L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn L

It's difficult having to sum up in just a few words!

We had an amazing 4 days! My partner and I definitely recommend the lovely Blackwoods Cottage Farm. It truly felt like home away from home, outside the noisy, busy city life, surrounded by peace and quiet partnered with the beautiful mountains and active farm life. We stayed in the antique cottage and I must say our whole expectation was immeasurably exceeded by how beautiful everything was. The vintage feel, stone walls, neatness, the decor, the views - all amazing. I look forward to returning in the future to visit my family away from home. 20 to 30 minutes drive from Clarens. Definitely a must for the lover of nature seeking peace and serenity, and a break from city life.

Jani R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani R

Pragtige plaas vir 'n heerlike kuier saam met vriende.

Die plaas is prentjiemooi. Die gastehuis het alles wat mens nodig het om 'n langnaweek te geniet. Die kaggelstoof was 'n wenner saam met die bordspeletjies in die aande. Carol en Charlie het baie moeite gedoen sodat ons regtig net lekker kon ontspan.

Marzette H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzette H

Alles was perfek.

Dit was amazing, so lekker Vrystaat-winterkuier met kaggelstofie om van te droom. Heerlike bedlinne!

Paul L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Fantasmagories lekker gewees, en ons gaan beslis weer.

Ons was absoluut verras met hoe pragtig dit is. Perfek is nie die woord nie. Charlie en Carol was so gaaf en gasvry. Ons is verlief op die plek.

Liezl J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J

Hierdie is nou 'n wegbreek juweel. Die rustigheid, asook die huisie se netheid was ongelooflik.

Ons het so tuis gevoel. Carol en Charlie het soveel moeite met ons gedoen. Die huisie het soveel ekstras ingehad, van melk in die yskas tot seep, asook stortseep. Die linne, handdoeke was van die beste. Ons gaan dit beslis een van ons gereelde wegbreekplekkies maak. Die stilte en veiligheid is van onskatbare waarde. Geen twyfel nog die beste akkommodasie waarin ons gebly het! Hierdie is die lekkerste ingerigte akkommodasie waarin ons nog ooit was en ons reis baie. In die winter fantasies met sy kaggel asook die mooi skylights dat jy die Vrystaat-sterre kan beleef. Die vars, netjiese huisie het ons harte gesteel. Uitstekende waarde vir geld. Die pad na die huisie is ook baie mooi om te ry. Die huisie se breekgoed asook voorraad in is alles wat jy nodig het en soveel meer. Kan die akkommodasie hoog aanbeveel. Wonderlike gasheer en gasvrou wat soveel moeite vir mens doen.

Telri S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telri S

Heerlike tyd in die berge op 'n pragtige werkende plaas.

Blackwoods Farm is op die voet van pragtige berge, ons het by die berg gaan opstap en daar is soveel natuur om te aanskou. Die plaas self het koeie, perde, honde, hoenders, katte en 'n vark wat rondloop in die woud - meer as genoeg diere vir jou om te aanskou en die honde gaan stap saam met jou! Daar is 'n plaasdam met 'n boomswaai. Die cottage het 'n heerlike warm vuurmaakplek en privaat stoep met uitstekende sonsondergang elke aand. Daar is hout vir jou braai en die kombuis is behoorlik toegerus. Die kamers het net die beste duvet en warm, fluffy, komberse. Vra Carol om jou meer van die area te vertel en onthou hier het dinosourusse geloop. Ons wens ons kon langer bly en gaan ons nuwe hondmaatjies mis!

Ursulla G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursulla G

Absolutely had a wonderful stay.

The owner is exceptional caring and warm. We felt right at home.

Alisia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisia V

Ons kom weer!

Ons is met ope arms ontvang en het heerlik gerus in die pragtige kothuis. Dit was ‘n absolute bederf! Dankie vir julle puik diens.

Olga M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga M

Dit was heerlik en pragtig op die plaas met 'n wonderlike uitsig!

Carol het ons vriendelik ontvang. Die kothuis is werklik besonder pragtig met 'n hemelbed en snoesige verekombers. Die stofie met gratis brandhout vir vuurmaak het dit heerlik warm gehou.

Tiaan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S

Ontsettend mooi, baie stil en almal hou van 'n klein beitjie plaas.

Die plek het my verras vir hoe mooi dit is. Ongelooflik skoon, uitstekend toegerus met toebehore. Dis plek is geleë net so bo die voet van die berg, wat die aande en oggende baie aangenaam maak. Verwag om grondpad te ry by die berg op, ek kon dit stadig en gemaklik doen met 'n lugruikmotor. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. As jy nie van plaas hou nie, stel ek nie die voor aan jou nie.

Chantal M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chantal M

Nie soos verwag nie.

Die perseel se honde is welkom. Maar daar word nie gesê dat die eienaars 4 groot boerboeltipe honde het wat wel nie te vriendelik is nie. My hondjie is met aankoms gebyt. Met dit moes ons die 3 dae kortknip en die volgende dag terugkeer huis toe na ons veearts. 'n Duur les geleer.

Monica J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J

Beautiful cottage, amazing view and peaceful place.

We can recommend Blackwood cottage with all our heart. It is very tastefully decorated, everything you need is there, very comfortable. It is the perfect place to unwind. So many possibilities to go for a walk or just relax on the lovely stoep and enjoy the view. Carol and everybody on the farm were so welcoming and friendly. We felt very much at home. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kothuis, ongelooflike uitsig en rustige plek.

Ons kan Blackwood-kothuis met ons hele hart aanbeveel. Dit is baie smaakvol versier, alles wat jy benodig is daar, baie gemaklik. Dit is die perfekte plek om te ontspan. Soveel moontlikhede om te gaan stap of net op die lieflike stoep te ontspan en die uitsig te geniet. Carol en almal op die plaas was so vriendelik en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juts D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juts D

Rustig, vrede, pragtig!

Een van die pragtigste en vredevolle plekke ooit besoek. Die huisie was uitstaande met 'n wonderlike atmosfeer. Fantastiese naweek. Net te kort.

Alba M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba M

Rus en vrede in die mooiste omgewing.

Blackwoods Farm Cottage is die perfekte wegbreek. Eienaars is gasvry en byderhand, maar respekteer privaatheid. Ek sal beslis weer daarheen wil gaan, maar vir langer as net 'n naweek. Dis 'n plek vir sielerus.

Sumarie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie K

Asemrowend!

Wow, ons het ons verblyf by Blackwoods ontsettend baie geniet! Die plaas is so mooi en die kothuis het 'n asemrowende uitsig oor die vallei. Die kothuis is netjies en skoon, en dit is so mooi ingerig met alles wat jy kon benodig. Bev het ons met ope arms verwelkom, en Carol en Charlie (die eienaars) was net so gasvry gewees. Ons het die twee honde, Rose en Jasper, se geselskap baie geniet. Boonop was daar baie oulike katte, perde, beeste, skape en selfs 'n vark wat ons vermaak het. Ons was net 3 aande daar gewees, maar ons het so lekker ontspan dit het gevoel of ons 'n week daar was! Ons sal Blackwoods Farm Cottage vir ieder en elk aanbeveel wat 'n breek van die stadslawaai nodig het. My enigste klagte is dat ons nie langer kon gebly het nie!

Willie L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Sielsgeluksalige vrede met die wonderlikste landskap van sandsteenformasies.

Die wonderlikste sandsteenformasies gekomplimenteer deur golwende grasgroen heuwels. Vrede op aarde waar jy wakker word met beeste wat bulk en proesende perde. Die ideale sentrale verblyf om die Oos-Vrystaat te verken.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Thank you, Willie, for the wonderful review of our best-kept secret.
Please come back soon and stay longer.
Best regards,
Carol and Charlie.

Blackwoods Farm Cottage
Chantal S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Rustig, voedsel vir die siel.

Blackwoods Farm Cottage is pragtig ingerig en baie netjies. Die stilte, asemrowende natuurskoon en plaasdiere, maak van dit 'n uitsonderlike ervaring vir die wat ontvlugting soek van die stad se gejaag. Die dag van ons vertrek, was gevul met hartseer, want die kothuis het soos ons eie tuiste begin voel.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Dear Chantal,
Thank you for your generous review.
We are so pleased you enjoyed your stay and made it feel like home.
Please come back soon.
Best regards,
Carol Gould

Blackwoods Farm Cottage
Marius L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Baie lekker plek.

Baie stil en goeie diens.

Walter R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter R

Nice, but road to cottage not great.

Nice place to visit, but if you don't have an SUV the road will not be easy to get to the cottage. 3 km of not great gravel road.

Coenie P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie P

Rustig en netjies.

Baie rustige plaas. Teenaan die Malutiberge. 5 km uit die dorp en 12 km vanaf Caledonspoort-grenspos. Huis is toegerus met alles wat mens kan benodig.

Anton D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

One of the most peaceful places on earth.

If you are looking for peace and tranquillity then this is definitely the place to go. The only sounds you hear are the animals and the wind blowing through the trees. The view is beautiful. This is the perfect place to break away from the busy city life. The unit itself was excellent, it is spacious yet cosy. It is well equipped with everything you need and more and very clean. It felt like a home away from home. The staff, especially Bev, was extremely friendly and welcoming - even the animals came to say hello a few times. Our little city dogs also had a wonderful time on the farm and enjoyed experiencing the animals and running around freely on the farm. We had a wonderful stay and will be back soon.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Dear Anton,
Thank you for your very generous review of our wonderful farm and the people and animals living on it.
It is a joy and a privilege to share it with you both. I am delighted that your little dogs enjoyed their stay too. I will forward your message on to Bev, who is a real asset to us.
I am sorry we could not meet you both this time, but please come back soon.
Kind regards,
Carol, Charlie and Bev.

Blackwoods Farm Cottage
Christine V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Uitstekend. Wens ek kon 6 sterre gee.

Die ontvangs was so vriendelik en mens onmiddelik tuis laat voel. Die huise is baie gerieflik. Baie stil rustige atmosfeer. Die gasheer en -vrou Carol en Charlie was net een word "manjefiek". Weereens baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Carolyn K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn K

A peaceful haven with a 360° panoramic view.

The road leading up to the cottage is an adventure in itself - the surroundings are awesome and peaceful and the beautiful sunrise and sunset are wonderful. The cottage is charming, neat as a pin, has comfy beds with crisp clean linen and just simply homey. It's the best 'hidden secret' I have found to date.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Dear Carolyn,
Thank you for your wonderful review.
Please come back soon so I can meet you in person.
Warm regards,
Carol Charlie and Bev

Blackwoods Farm Cottage
Chrisna H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna H

As ek moeg word vir die lewe in die stad, gee my Blackwoods Farm Cottage.

Dit was 'n wonderlike naweek. 'n Klein entjie uit Fouriesburg, maar geen geraas, net plaasgeluide. Die huisie is wonderlik en prakties ingerig, daar is tot 'n stoompot in die kas. Oorgenoeg komberse vir koue nagte, asook 'n kaggel met genoeg hout. Heerlike atmosfeer. Die eienaars, opsigter en werkers is uiters vriendelik, maar maak nie inbreek op jou privaatheid nie. Uit elke venster is 'n wonderlike uitsig. Vrystaat op sy beste. As jy opsoek is na rus en vrede, is dit die plek vir jou.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Dear Chrisna,
Thank you for the wonderful review. We are so happy that you relaxed and enjoyed your stay, and found it comforting and comfortable. It is great to be able to share the farm with people like you.
Please come back one day very soon.
Thank you for taking the time to write the review.
Friendly regards,
Carol, Charlie and Bev.

Blackwoods Farm Cottage
Doreen A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Wonderlike verblyf in die Maluti berge.

Die huisie is ideaal geleë, met 'n pragtige uitsig oor die berge en vallei. Mooi meubels en fasiliteite, baie netjies. Die perde loop rond verby die stoep. Daar is vriendelike honde en katte, en beeste, hoenders en ganse. Werklik 'n klassieke Vrystaatse plaas. Die bestuurder het ons op elke manier gehelp. Ek wil net voorstel dat 'n naambordjie by die afdraaipad aangebring word. Waarde vir geld!

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Dear Doreen,
Thank you for the wonderful review and the valuable feedback re the signboard.
I am so glad you had a good time at the farm. I hope to meet you next time.
Please come back soon one day.
PS we will be letting the main house out over Christmas and New Year.
PPS Excuse my English response.
Best regards,
Carol, Bev and Charlie.

Blackwoods Farm Cottage
Billy D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy D

A nostalgic trip down memory lane in great comfort and awesome surroundings.

A truly gorgeous spot in tranquil surroundings. The cottage is beautifully appointed and very comfortable. Thanks Bev, Carol and Charlie for a warm welcome.

Rita H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita H

Baie netjies, goed toegeruste akkommodasie.

Die akkommodasie is baie goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Baie stil en baie mooi omgewing. Die plaasbedrywighede maak geen inbreek op die rustigheid nie. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek, asook aanbeveel.

Nelda-mari P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda-mari P

Wonderlik, rustig, net wat my siel benodig het.

Baie dankie, was rustig en die uitsig was onverbeterlik.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Nelda,
Thank you for the lovely review of your stay at Blackwoods.
Please come back one day.
We hope to get 4 stars for cleanliness next time, I will check up this week.
Many thanks.
Best regards,
Carol, Charlie and Bev.

Blackwoods Farm Cottage
Caryn K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caryn K

Beautiful scenery and lovely accommodation.

We loved our time at Blackwoods. The setting is incredible, the farm is lovely and our accommodation was comfortable and spacious. Our toddler absolutely loved interacting with all the animals!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige natuurskoon en lieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die ligging is ongelooflik, die plaas is lieflik en ons verblyf was gerieflik en ruim. Ons kleuter het die interaksie met die diere baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Dear Caryn,

Thank you for the lovely review and for taking the time to do so. We would like to advise you that we have already replaced the stove with a full gas stove and oven and will consider winter sheets and wall heaters as we use solar energy. Your feedback is appreciated.

Please come back one day as we will be letting out the farmhouse soon.
Best regards,
Carol and Charlie Gould.

Blackwoods Farm Cottage
Pieter H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H

Lekker rustig!

Baie lekker 4 dae spandeer op die plaas. Kan dit rêrig aanbeveel!

Doret L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doret L

Heerlike plek om uit te rus.

Heerlike atmosfeer in die kothuis! Goed ingerig. Heerlike gevoel van die rustige plaaslewe. Naby aan Clarens.

Blackwoods Farm Cottage se terugvoer

Liewe Doret,
Baie dankie vier die wonderlike resensie van die plaas end die kothuis.
Ons wens julle kom gou terug.
Beste,
Carol Charlie en Bev.

Blackwoods Farm Cottage
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwoods Plaas, Tussen Fouriesburg en Clarens, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd70d89633ad2a655bec997d6114cb4585d194e47305cb5c3685f4eb11e198364c3172079b61515a8812ee4b2fced0a15b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Blackwoods Farm Between Fouriesburg and Clarens 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.660281378721 28.25583660718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang