Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwoods Farm Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwoods Plaas, Tussen Fouriesburg en Clarens, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blackwoods Farm Cottage is op Blackwoods Farm tussen Fouriesburg en Clarens geleë. Hierdie bekoorlike selfsorgkothuis bied 'n rustige toevlugsoord aan 4 gaste.

Die kothuis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n houtkaggel. Vuurmaakhout is beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens wat as 1 bed opgemaak kan word in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ronde etenstafel en stoele. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met asemrowende uitsigte op die plaas se berge en oor die skilderagtige landerye. Buite is daar 'n Weber-braai met hout wat van die plaas verkry word. Die verblyf maak van sonkrag en bergwater gebruik.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite sluit wynproe, fietsry, visvang, swem en begeleide staptogte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Blackwoods Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol & Charlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blackwoods Plaas, Tussen Fouriesburg en Clarens, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Blackwoods Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwoods Plaas, Tussen Fouriesburg en Clarens, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd70d89633ad2a655bec997d6114cb4585d194e47305cb5c3685f4eb11e198364c3172079b61515a8812ee4b2fced0a15b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Blackwoods Farm Between Fouriesburg and Clarens 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.660281378721 28.25583660718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang