Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaize & Golf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Blaize & Golf
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mariana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Baie lekker.

Baie skoon en netjies.

Claudia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K

Spacious and well-equipped apartment.

If you like live piano playing by the owner in the morning and evening, this is the place to be. I felt it could have been more discreet. I had to turn up the volume of the TV, and speaking on the phone was difficult during those times. I suggested to the owners to insulate the door between the apartment and the main house, but apparently other guests liked the play. Other than that, the apartment is large, well-equipped, comfortable, and the hosts are helpful when problems occur. Coffee, tea, milk, and a bowl of fruits were provided and much appreciated.

Annette C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C

We enjoyed our stay. Beautiful surroundings. Comfortable flat.

The owners were helpful in every aspect.

Blaize & Golf se terugvoer

Thank you for the great review. You are welcome to visit again.

Blaize & Golf
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Harold P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harold P

Verblyf oor die algemeen goed, maar die toilette deure is 'n groot nee vir my.

Blaize & Golf is 'n oulike plek om in te bly, alhoewel daar beperkte see-uitsig is. Beide kamers het toilette/storte wat goed is, maar die feit dat hulle nie deure het vir privaatheid, was baie sleg vir ons.

Blaize & Golf se terugvoer

We appreciate the need to express whatever issues you found unsatisfactory. However in the two available avenues of private feedback i.e. either to us personally (as we were on site), or else in our guestbook, you were only complimentary of the accommodation provided. It is unfortunate that you in an unexpected turnaround, taken negative comments and low ratings to a public forum. Needless to say, as owners of the apartment, we take pride in our business and are serious about making a success of it.
As far as the complaint about toilet doors is concerned, the layout of the large room and its adjoining bathroom has not rendered this an issue with previous guests. Furthermore, there is a freestanding screen door provided in the room. The professional photos taken of the rooms clearly show the doors, decor, and layout of the rooms. The accommodation was provided in full compliance with the details of the listing.
The other ratings are also uncharacteristically low. Subsequently, we request further explanation for the lower ratings (Security, Location, Customer Service, etc.). It's very difficult for us as hosts to make improvements or corrections when guests refuse to clarify their issues. We therefore question the credibility of these ratings.
May your future trips taken prove to be more satisfying.

Blaize & Golf
Tienie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V

Ons het regtig baie lekker gebly en alles was beskikbaar en in plek.

Jeanette en Richard het ons baie gasvry hanteer. Ruim slaapkamers met lekker beddens. Wifi was tops vir die kinders. Ons was loopafstand vanaf die gholfbaan en het die natuurskone Blaze Trail gestap. Pragtig.

Rossouw V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw V

Baie lekker en rustig. Hemel op aarde. Sal hulle graag aanbeveel.

Die woonstel was baie netjies en die see-uitsig tesame met die natuurlewe het die verbly net soveel beter gemaak. Die eienaars is ook baie vriendelik. Sal hulle beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het.

Blaize & Golf se terugvoer

Thank you for the great review!

Blaize & Golf
Mariana D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Baie lekker.

Die woonstel was baie netjies en gerieflik. Eienaars is baie vriendelik.

Naas B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas B

Was a very nice stay. Friendly service. And extremely clean apartment. We really enjoyed our stay.

We enjoyed the stay. Very nice apartment. Everything we needed was there. Thank you for the kind and friendly service.

Erik F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik F

Netjies, skoon en baie vriendelike gasvrou, sal Blaize & Golf graag weer besoek.

Blaize & Golf is netjies, skoon en het 'n baie vriendelike gasvrou, sal enige iemand aanbeveel om by hulle te boek.

Demetri S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Demetri S

Baie lekker en baie rustig en sal hulle aanbeveel.

Mosselbaai en omgewing is seker een van die beste plekke om heen te gaan.

Tanya E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya E

Baie lekker kuiertjie gehad.

Ons baie lekker gekuier, plek is skoon en netjies met ruim slaapkamers.

Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker gebly, netjies en skoon, see-uitsig, gerieflik.

Ons het heerlik gebly by Blaize & Golf. Gerieflike verblyf, see-uitsig en veiligheid is iets wat baie belangrik is. Dit was baie skoon en netjies. Ons het dit baie geniet en sal weer Blaize en Golf gebruik!

Ané W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané W

Netjies, ruim, see-uitsig, veilig.

Pragtige ligging, veilig, ruim skoon kamers, definitiewe waarde vir geld. Het als wat mens benodig en meer. Jean gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Het 'n heerlike week daar gebly en sal vir seker aanbeveel. Mens voel net tuis elke keer as mens terugkeer na 'n lang dag.

Barrie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barrie J

Very well equipped, in a quiet location. Ideal for a good rest.

Self-contained 2-bed apartment in the ground floor of a double-storey building, in a secure golf estate. Off-street parking and great hosts were a bonus, an easy 5-minute drive to the centre of Mossel Bay making local restaurants very accessible.

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maranaterylaan 24, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46263c42caa8823c260a5699f3c6258fc0a95072807f496cc2235f1c63f6e1768fc6f321931b0216886e075e5dd22b3c4266?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 24 Maranata Drive Mossel Bay Golf Estate 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.19427 22.129215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang