Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blakes Terrace 1103

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sunet V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie lekker gebly. Luukse woonstel met alles wat mens nodig het. Op die strand. Stapafstand van winkels. Het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Blakes Terrace 1103
Dankie Sunet. Sien uit om julle weer te huisves!

Karmen S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantasties, beste waarde vir geld. Wens daar is bykomende sterre vir gradering. Hierdie plek verdien dit beslis. Top aan die lys, beste bespreking nog deur webtuiste. Die beste toegeruste woonstel van die melk in die yskas vir die eerste koppie koffie tot die inverter wat die beurtkrag soveel draagliker maak. Goeie WiFi en vol DStv. Netjies en skoon. Alle toebehore soos by die huis. Ongelooflike uitsig. Beste ligging en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Blakes Terrace 1103
Baie dankie Karmen. Julle was wonderlike gaste. Sien uit om julle weer te huisves.

Grco A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ongelooflik lekker. Lieflike plekkie met die beste uitsig ooit. Beste tyd ooit gehad. Goed ingerig om beurtkrag te vergemaklik. Beslis elke sent en die moeite werd. Regte huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Blakes Terrace 1103
Baie dankie vir die gunstige terugvoering. Ons waardeer dat julle mooi na ons plek gekyk. Sal julle enige tyd weer akkommodeer. Groete, Petro

Rachelle B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Pragtige woonstel om na terug te keer. Alles by Blakes Terrace 1103 was uitstekend. Andrew was gasvry, het tyd geneem om ons deur alles to wys ten spyte van die feit dat ons eers laat aand aangekom het. Die woonstel is pragtig, ruim en baie goed ingerig met absoluut alles wat jy sal nodig kry met vakansie. Die woonstel voel soos 'n huis weg van die huis en ons kan nie wag om weer daar te bly met ons volgende vakansie in Suid Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Blakes Terrace 1103
Baie dankie, Rachelle. Sien uit om julle weer te huisves!

Lindsay M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Peaceful, clean, luxury, ticked all the boxes and more. Very enjoyable stay, do not have a single negative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Blakes Terrace 1103
Thank you, Lindsay. Looking forward to hosting you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA512f93721dc37dc8a92e09d0c4c824c2d0cacd5dc2b137fa0c6cc863612895b9efea4d8de984d4469c2aa872f68d0cce3ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 45 Beach Road Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122051463659 18.8314525295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang