Blakes Terrace 1103
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sunet V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Blakes Terrace 1103 se terugvoer
Dankie Sunet. Sien uit om julle weer te huisves!
Karmen S - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties, beste waarde vir geld. Wens daar is bykomende sterre vir gradering. Hierdie plek verdien dit beslis.
Blakes Terrace 1103 se terugvoer
Baie dankie Karmen. Julle was wonderlike gaste. Sien uit om julle weer te huisves.
Grco A - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Lieflike plekkie met die beste uitsig ooit. Beste tyd ooit gehad. Goed ingerig om beurtkrag te vergemaklik.
Blakes Terrace 1103 se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige terugvoering. Ons waardeer dat julle mooi na ons plek gekyk. Sal julle enige tyd weer akkommodeer. Groete, Petro
Rachelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel om na terug te keer.
Blakes Terrace 1103 se terugvoer
Baie dankie, Rachelle. Sien uit om julle weer te huisves!
Lindsay M - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful, clean, luxury, ticked all the boxes and more.
Blakes Terrace 1103 se terugvoer
Thank you, Lindsay. Looking forward to hosting you again!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 45, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang