Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blake's Terrace 201

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Annatjie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Onverbeterlike week gewees. Uitstekende diens. Fantasties lekker gebly. Uitstekende uitsig en sonsondergange. See is oorkant die paf, waar jy kan swem en visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Was baie lekker. Ons tweede keer wat ons ons jaarlikse vakansie daar hou. Behalwe die nuwe opsigter wat hulle nou het was ons kuier weereens baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Blake's Terrace 201
Lorraine, dis altyd lekker om julle as gaste te ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Shirley V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2022

Awesome view Unit 201. Our holiday at stay at Unit 201 was 100%. I will definitely use Blake Terrace - Unit 201 for all my future holidays. I found my happy/perfect spot and stay. Thank you for booking us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Blake's Terrace 201
Thank you so much Shirley, for the positive feedback. It is much appreciated. Would love to accommodate you in future again.

Tossie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Asemrowende uitsig. Ondanks sterk wind, het dit ons geensins gepla op 10de vloer nie. Als was perfek, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Dit was fantasties en veral die seelug doen mens baie goed Dit was fantasties. Al wat kort is dat n mens moet kan braai op die patio. Die braai geriewe is bietjie ver van die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Blake's Terrace 201
Baie dankie Karen. Waardeer die positiewe terugvoering. Bly julle het die kuier geniet.

Celeste V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Uitsig fantasties. Die woonstel op die tweede vloer het 'n pragtige uitsig maar dit kom met 'n prys - die straat is besig so afhangende van die tyd van die dag - nogals raserig. Die matte in die slaapkamers en beddegoed kan vernuwe word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Soos gewoonlik wanneer ons plek bespreek versamel ons soveel moontlik inligting oor die plekkies maar Blake's Terrace het my verwagtinge oortref. Sentraal geleë. Dit was fantasties. Die strand oorkant is baie rustig. Sekuriteit is world class. Home away from home, wragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2020

Rustig en gerieflik Ons het lekker gekuier by Blake’s Terrace. Die woonstel is lekker ruim. Die see uitsig is pragtig, alhoewel dit hele entjie is na die swemstrand. Sal wel aanbeveel dat die eienaar badhandoeke in die woonstel voorsien, veral omdat meeste mense vlieg en dit baie plek opvat in mens se bagasie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anel D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Fantasties! Wonderlik! Het my hart verloor! Fantasties! Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Blake's Terrace 201
Beste Anel, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit. Ek is baie bly dat julle die vakansie so geniet het en dat die weer ook grotendeels saamgespeel het. Groete, Blake's Terrace 201

Phillip V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Awesome. Baie lekker. Als daar waaraan jy kan dink. Baie dankie, Kallie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Callie
Blake's Terrace 201
Baie dankie julle vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Mooi jaar vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNmE5NDMwLTA0NDItNGFkMi1hODAwLWZmNWJkY2I4NjEzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 44 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122054896419 18.831356549738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang