Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blake's Terrace 201

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Blake's Terrace 201
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annatjie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie N

Onverbeterlike week gewees. Uitstekende diens.

Fantasties lekker gebly. Uitstekende uitsig en sonsondergange. See is oorkant die paf, waar jy kan swem en visvang.

Lorraine E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E

Was baie lekker.

Ons tweede keer wat ons ons jaarlikse vakansie daar hou. Behalwe die nuwe opsigter wat hulle nou het was ons kuier weereens baie lekker.

Blake's Terrace 201 se terugvoer

Lorraine, dis altyd lekker om julle as gaste te ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Blake's Terrace 201
Shirley V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Awesome view Unit 201. Our holiday at stay at Unit 201 was 100%.

I will definitely use Blake Terrace - Unit 201 for all my future holidays. I found my happy/perfect spot and stay. Thank you for booking us.

Blake's Terrace 201 se terugvoer

Thank you so much Shirley, for the positive feedback. It is much appreciated. Would love to accommodate you in future again.

Blake's Terrace 201
Tossie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Asemrowende uitsig.

Ondanks sterk wind, het dit ons geensins gepla op 10de vloer nie. Als was perfek, het baie lekker gebly.

Karen D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Dit was fantasties en veral die seelug doen mens baie goed

Dit was fantasties. Al wat kort is dat n mens moet kan braai op die patio. Die braai geriewe is bietjie ver van die woonstel.

Blake's Terrace 201 se terugvoer

Baie dankie Karen. Waardeer die positiewe terugvoering. Bly julle het die kuier geniet.

Blake's Terrace 201
Celeste V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste V

Uitsig fantasties.

Die woonstel op die tweede vloer het 'n pragtige uitsig maar dit kom met 'n prys - die straat is besig so afhangende van die tyd van die dag - nogals raserig. Die matte in die slaapkamers en beddegoed kan vernuwe word.

Lorraine E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E

Soos gewoonlik wanneer ons plek bespreek versamel ons soveel moontlik inligting oor die plekkies maar Blake's Terrace het my verwagtinge oortref.

Sentraal geleë. Dit was fantasties. Die strand oorkant is baie rustig. Sekuriteit is world class. Home away from home, wragtig.

Marthie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie B

Rustig en gerieflik

Ons het lekker gekuier by Blake’s Terrace. Die woonstel is lekker ruim. Die see uitsig is pragtig, alhoewel dit hele entjie is na die swemstrand. Sal wel aanbeveel dat die eienaar badhandoeke in die woonstel voorsien, veral omdat meeste mense vlieg en dit baie plek opvat in mens se bagasie.

Anel D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Fantasties! Wonderlik! Het my hart verloor!

Fantasties! Dit was wonderlik.

Blake's Terrace 201 se terugvoer

Beste Anel,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit.

Ek is baie bly dat julle die vakansie so geniet het en dat die weer ook grotendeels saamgespeel het.

Groete,
Blake's Terrace 201

Blake's Terrace 201
Phillip V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Awesome.

Baie lekker. Als daar waaraan jy kan dink. Baie dankie, Kallie.

Blake's Terrace 201 se terugvoer

Baie dankie julle vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Mooi jaar vir julle.

Blake's Terrace 201
Inge-mari K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge-mari K

Was heerlik, baie dankie!

Was baie lekker. Maklike bespreking. Hartelike verwelkoming met aankoms. Mooi uitsig oor die see. Baie veilig.

Blake's Terrace 201 se terugvoer

Inge-mari, ek waardeer jou kommentaar en is bly julle het die kuier geniet.

Blake's Terrace 201
Elsabe L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe L

Baie aangenaam.

Plek bied goeie waarde vir geld. Binnebraai sou die woonstel 'n 5-ster-plek gemaak het.

Blake's Terrace 201 se terugvoer

Baie dankie Elsabe vir die terugvoer. Ek waardeer dit.

Blake's Terrace 201
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNmE5NDMwLTA0NDItNGFkMi1hODAwLWZmNWJkY2I4NjEzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 44 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122054896419 18.831356549738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang