Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blake's Terrace 201

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blake's Terrace 201 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige geboukompleks in Strand. Die woonstel bied asemrowende volle see-uitsigte en is sentraal geleë 350 m vanaf die sakesentrum, en naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en het skuifdeure wat toegang tot die balkon bied. Hierdie kamer het lieflike see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien in. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die gemaklike sitkamer beskik oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea maak deur skuifdeure oop na 'n balkon, die ideale plek om te ontspan en die see-uitsigte te geniet.

Gereserveerde parkeerplek word in die gebou se parkeergarage voorsien. Die Blake's Terrace-gebou bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die woonstel is toegerus met voorafbetaalde elektrisiteit. Elektrisiteit ter waarde van R200 is by die tarief ingesluit. Enige ekstra elektrisiteit benodig is vir die kliënt se eie rekening.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blake's Terrace 201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 44, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNmE5NDMwLTA0NDItNGFkMi1hODAwLWZmNWJkY2I4NjEzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 44 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122054896419 18.831356549738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang