Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blesberg Farm Cottages

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Courtney W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Perfect weekend away. We had a great time in the Ivy cottage! The location is breathtaking, and there's always something to do on the farm. All staff are friendly and very helpful. We took our large dog along, and everyone treated him like family. We will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lovely cottage with everything one needs! The Blesberg Farm Cottages is a lovely, cute cottage that has everything one needs. We were very excited about the fresh farm milk that was provided to us. Our kids loved the paddle boats on the dam. We could have easily stayed longer but unfortunately had to leave due to school starting soon. However, we will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Private, beautiful, rustic, farm-like. Loved our stay. We will definitely be back. Good location, off the beaten track.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Totally relaxed. Definitely value for money and look forward to a winter visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karyn P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Plaas lewe op sy beste. Groot pret! Amazing om die plaas lewe te beleef. Kinders het uitgepit in die bed geklim elke aand. Dus wel nie almal se smaak nie, want dit is 'n plat op die aarde plaas-kothuis met net die benodigste. Daar is vlieë en die wonderlike reuk van 'n plaas, maar as jy verby dit sien, is dit 'n juweel van 'n plek. Die dammetjie met bootjies was 'n wonderlike pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ongelooflik mooi! Ek het geensins verwag dit is so mooi soos wat ons beleef het by Blesberg Farm Cottages nie! Ons sal vir seker weer soontoe gaan en die ander staproetes aandurf. Die 1.9 km roete is sprokiesmooi en 'n blouduiker ooi het ons ook verras toe sy uit die bosse spring en voor ons verby hardloop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Ons het uitgerus vertrek na ons volgende bestemming. Welkome plaaslug en rustigheid weg van stad se geraas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Really enjoyable. We really enjoyed our stay, can't really complain about anything. The dam is great, the farm animals around the cottages are lovely for the younger kids. It was a pity that we couldn't go to the dairy, but it is understandable from a safety point of view. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Baie lekker geslaap en pratige uitkykpunte gesien. Baie lekker geslaap en pratige uitkykpunte. As ek 'n voorstel kan maak, kort daar dalk net 'n spieël met tafeltjie vir die vrouens wat wil make-up en lig by die aamwysings bordjies vir mense wat in die aande arriveer, maar andersins is daar geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Baie lekker gekuier. Baie lekker gekuier, baie mooi, 1 of 2 klein goed wat pla soos nie 'n stort in 'n gesellige kothuis nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371e5b1f8711f4b217a16f023a4c5e25427fbb0f988c161a2af6d1e579e378db95bae3410502ea229a083e653d859b572113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Blesberg Farm Lidgetton 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.46077 30.03268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang