Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blesberg Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir Blesberg Farm Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Courtney W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney W

Perfect weekend away.

We had a great time in the Ivy cottage! The location is breathtaking, and there's always something to do on the farm. All staff are friendly and very helpful. We took our large dog along, and everyone treated him like family. We will be back soon!

Nicole H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Lovely cottage with everything one needs!

The Blesberg Farm Cottages is a lovely, cute cottage that has everything one needs. We were very excited about the fresh farm milk that was provided to us. Our kids loved the paddle boats on the dam. We could have easily stayed longer but unfortunately had to leave due to school starting soon. However, we will be back for sure!

Carmen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Private, beautiful, rustic, farm-like.

Loved our stay. We will definitely be back. Good location, off the beaten track.

Melanie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Totally relaxed.

Definitely value for money and look forward to a winter visit.

Karyn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karyn P

Plaas lewe op sy beste. Groot pret!

Amazing om die plaas lewe te beleef. Kinders het uitgepit in die bed geklim elke aand. Dus wel nie almal se smaak nie, want dit is 'n plat op die aarde plaas-kothuis met net die benodigste. Daar is vlieë en die wonderlike reuk van 'n plaas, maar as jy verby dit sien, is dit 'n juweel van 'n plek. Die dammetjie met bootjies was 'n wonderlike pluspunt.

Madeleine W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine W

Ongelooflik mooi!

Ek het geensins verwag dit is so mooi soos wat ons beleef het by Blesberg Farm Cottages nie! Ons sal vir seker weer soontoe gaan en die ander staproetes aandurf. Die 1.9 km roete is sprokiesmooi en 'n blouduiker ooi het ons ook verras toe sy uit die bosse spring en voor ons verby hardloop!

Lucinda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S

Ons het uitgerus vertrek na ons volgende bestemming.

Welkome plaaslug en rustigheid weg van stad se geraas.

Rene F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene F

Really enjoyable.

We really enjoyed our stay, can't really complain about anything. The dam is great, the farm animals around the cottages are lovely for the younger kids. It was a pity that we couldn't go to the dairy, but it is understandable from a safety point of view. We had a great stay.

Alicia B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Baie lekker geslaap en pratige uitkykpunte gesien.

Baie lekker geslaap en pratige uitkykpunte. As ek 'n voorstel kan maak, kort daar dalk net 'n spieël met tafeltjie vir die vrouens wat wil make-up en lig by die aamwysings bordjies vir mense wat in die aande arriveer, maar andersins is daar geen klagtes.

Andries J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries J

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gekuier, baie mooi, 1 of 2 klein goed wat pla soos nie 'n stort in 'n gesellige kothuis nie.

Chris V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Great place to get away for a relaxing stay in nature.

Close to all popular places in the area for site seeing.

Dirkie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie V

Twee baie ontspanne dae by Blesberg spandeer, kwaliteit-gesinstyd.

Uitsig is pragtig, die dam, plaasdiere, skoon lug en al die aktiwiteite daar was 'n fees!

Enel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Enel V

Outydse kothuis op 'n beeldskone plaas!

Die plaas en uitsigte is asemrowend. Lekker dam, staproetes en plaasdiere. Jy kan heerlik braai op die stoepie en die uitsig geniet. Grasgroen Natal heuwels op hul beste! Die kothuis en dekor is baie outyds en nie baie skoon nie. Geen kommunikasie of diens nie. Maar die skoonheid van die natuur maak dit die moeite werd.

Mandy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mandy O

Teleurstellend.

Verkeerde huis was skoongemaak met aankoms. Skoonmaker moes sleutel gaan haal en het toe gou gevee. Bed in hoofkamer is kliphard. Daar is geen deure voor vertrekke, slegs gordyne. Sitkamerstel se kussings is 1 bank kliphard en die ander 1 vrek sag. Het glad nie gemaklik geslaap of gesit en kuier nie.

Wilma M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma M

Def nie soos dit op webwerf is nie.

1ste se hul nie vir jou jy ry deur n informele nedersetting nie. Die pad vanaf die plaashek kan jy nie met n gewone klein kar meer ry nie. die fotos op jul webwerf oor hoe die pad en huisie lyk is vals die cottage waarin ons gewoon het was weke laas skoon gemaak. ek sal dit vir niemand aanbeveel nie. Sekerlik moet jul so elke 3 maande na die plekke gaan kyk want jul naam word aan sulke plekke gebind. Die persoon op die whatsapp nommer kan glad nie met mense praat nie hy is ongeskik. Gelukkig het ek my eie afdroog lap gevat want daardie was baie vuil. Die 2 plaatstoof praat ek nie eers van nie.

Marlize R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Die plekkie is 'n juweel en sal weer daar oorslaap en selfs langer!

Die kothuis is pragtig en die kinders (10 & 8) het die ponies geniet reg langs ons asook die bokke naby. Die dam uitsig is so mooi asook die uitsig vroeg oggend met sonsopkoms vanaf die stoep. Die lekkerrr plaasmelk in die yskas was een groot verrassing! Die vuurherd was heerlik die aand. kan die plekkie beslis aanbeveel!

Michiel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D

Een van die mooiste, rustigste and genotvolle ervarings.

Ideaal vir 'n rustige, ontspannende, intieme wegbreek om net weer te herkalibreer. Die plaaslewe is verfrissend, die vars plaasmelk in die yskas was ongelooflik, die uitsigte is asemrowend, staproetes is briljant uitgelê en die dam is so mooi. Ons het lekker geroei en waarlik 'n lekker tyd in geheel.

Blesberg Farm Cottages se terugvoer

Thank you so much for your review. We really appreciate your positive feedback. We welcome you back anytime. Regards, Megan.

Blesberg Farm Cottages
Uslindile Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uslindile Y

Beautiful stay and memories created.

We are a large family and always want to celebrate Christmas together. It is always difficult to find self-catering accommodation which is big enough to accommodate all of us. We were blessed to find Blesberg at the last minute. We booked the Manor House and 1 cottage. The main manor house is a gorgeous and huge home, beautifully decorated and spacious. Everyone in the family was blown away as the pictures didn't do it any justice. We had a great stay, though it was raining. We managed to stay warm with enough firewood supplied for the fireplaces and heaters in the bedrooms. I would definitely like to come back and hopefully, the weather is nice and warm so that we can enjoy the outdoors more. I will recommend this to my friends and anyone who wishes to stay here. The hosts were also very nice and accommodating to our requests prior and during the stay. We had a beautiful Christmas holiday and would definitely return should the opportunity arise!

Anrich V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anrich V

Quiet and peaceful.

Clean rooms as indicated on the pictures with friendly hosts.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Renette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V

Lovely farm stay.

We did not receive any check-in information from the host. After arriving at the gate, we realised we do not have the code and had to drive back until we had a cellphone signal and then struggled to get hold of the host. After solving the problem, we had a lovely stay with all the heifers, ponies, and goats all around the cottage.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371e5b1f8711f4b217a16f023a4c5e25427fbb0f988c161a2af6d1e579e378db95bae3410502ea229a083e653d859b572113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Blesberg Farm Lidgetton 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.46077 30.03268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang