Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blesberg Farm Cottages

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blesberg Farm Cottages bied selfsorgverblyf op 'n lowerryke en skilderagtige suiwelplaas van 300 hektaar in die hartjie van die KwaZulu-Natal Middellande, ongeveer 25 km vanaf Howick. Hierdie gasteplaas bied 'n rustige plaaswegbreek en 'n ontsnapping vanuit die besige stadslewe.

Verblyf beskik oor verskeie kothuise wat individueel versier is en 'n herehuis. Dit bied slaapplek aan 2 tot 15 gaste en elke eenheid het aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer en 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie met die basiese geriewe om maaltye te kook. Elke eenheid het ook 'n kaggel met privaat braaigeriewe en linne word voorsien.

Gaste kan hul bergfietse saambring en die plaas se roetes verken, sterrekyk, visvang, bootry en in die dam of riviere swem. Verder kan hul ook voëlkyk, voetslaan of neet lekker uitspan. Die plaas het verskeie wild soos duikers, bosbokke, blesbokke, ribbokke, oribi, waterbokke, hase, muskeljaatkat, muishonde, ystervarke, swartrugjakkalse en otters, om maar 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Courtney W
5.0
Perfect weekend away. We had a great time in the Ivy cottage! The location is breathtaking, and there's always something to do on the f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Nicole H
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely cottage with everything one needs! The Blesberg Farm Cottages is a lovely, cute cottage that has everything one needs. We were v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Carmen M
Saam met lewensmaat
5.0
Private, beautiful, rustic, farm-like. Loved our stay. We will definitely be back. Good location, off the beaten track.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Melanie P
Saam met vriende
4.8
Totally relaxed. Definitely value for money and look forward to a winter visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Karyn P
Gesin met klein kinders
4.6
Plaas lewe op sy beste. Groot pret! Amazing om die plaas lewe te beleef. Kinders het uitgepit in die bed geklim elke aand. Dus wel nie almal se smaak ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blesberg Farm Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371e5b1f8711f4b217a16f023a4c5e25427fbb0f988c161a2af6d1e579e378db95bae3410502ea229a083e653d859b572113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Blesberg Farm Lidgetton 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.46077 30.03268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang