Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bleshoender Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Bleshoender Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sharlton G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlton G

Die plek het 'n kalmerende effek. Dit is die ideale plek om ontslae te raak van stres.

Baie aangename gasheer en gasvrou. Die netjiese tuin en ligging laat jou vergeet daar bestaan 'n woord soos stres.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie Sharlton. Julle was puik gaste en is enige tyd weer welkom. As ons in Mosselbaai is, sal ons kom koffie drink. Dankie vir julle netheid, die woonstel was baie skoon.

Bleshoender Accommodation
Wendy M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Good value for money.

Cosy and comfortable stay. Hosts were very accommodating.

Petra C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C

Serene and beautiful accommodation.

The hosts were very friendly and accommodating. They go the extra mile to ensure a most pleasant stay. I will definitely go back.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie Petra. Sien uit na julle volgende kuier.

Bleshoender Accommodation
Alta S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Stil rustige plekkie, ek en my man het so lekker daar gebly.

Baie dankie het lekker gekuier. Pragtige plekkie.

Maritza J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza J

Baie rustige atmosfeer, pragtige tuin, lekker gerus. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie lekker plekkie om te gaan rus. Tuin is pragtig en maak dat mens net lekker gemaklik voel.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Bleshoender Accommodation
Alba D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alba D

Dit was lekker om net in die tuin te sit en die voëltjies en rustigheid te ervaar.

Dis die eerste keer waar ek my eie beddegoed moes saamneem. Die uitleg waar die kombuis basies in drie gedeeltes is, is effe ongemaklik. Die opwasbak is buite en die warm kraan het aanmekaar die krag laat afslaan. Die yskas, mikrogolf en ander elektriese kombuistoebehore is apart. Die ketel en breekware is gegroepeer naby die eettafel.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

In 8 jaar met honderde gaste, 1ste gas wat kla oor eie beddegoed en kombuis uitleg. Alles wys op die foto's omtrent uitleg en dat opwas buite is. Daar was verduidelik wat die probleem was met die warm water kraan en dat herstel sou word. Die krag was elke keer dadelik weer aangesit. Baie bly die tuin was darem na wense.

Bleshoender Accommodation
Charlotte M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Een van ons heel beste vakansies ooit.

Perfekte ligging, gasvryheid uit die boonste rakke uit, pragtige uitsigte.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir julle geduld met die brakkies.

Bleshoender Accommodation
Ferdi R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi R

Heerlike Tuinroete rustigheid.

Ons het heerlik gebly in Bleshoender. Danie en Suzette se gasvryheid laat hulle eerder soos vriende voel. Alles was mooi skoon, en niks kom kort by enige van die geriewe nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Natasha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Goed toegerus met alles wat jy benodig in 'n pragtige tuin.

Heerlik gebly. Eienaars is baie vriendelik met tot melk en koekies vir koffie wanneer jy arriveer. Pragtige, rustige omgewing en naby alles.

Ilze L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Netjiese, skoon verblyf.

Oulike plekkie, alles wat jy nodig het. Matras gemaklik vir een persoon. Vir twee swaarder mense meer ongemaklik, elke beweging word gevoel. Gelukkig 'n slaapbank vir 2de persoon wat gemaklik is vir 1 persoon. Oprit baie steil, nie vir die 'faint hearted'. Kan definitief plek aanbeveel vir prys.

Leria M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leria M

Baie rustige atmosfeer.

Baie geniet.

Mario B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B

Netjiese stil plek met al die geriewe wat ek benodig het.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, baie dankie.

Andre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Lekker stil, 'n mooi uitsig en vriendelike eienaars.

Ek sal weer daar gaan bly as ek die kans kry.

Chris N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Ons verblyf daar was heerlik. Huisie is baie skoon en netjies. Die uitsig is asemrowend mooi!

Suzette en Danie is baie aangename mense. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Voel of ek by my eie huis tuis was.

Baie lekker gebly, alles was skoon netjies en Suzette was wonderlik. Baie lekker gekuier en baie dinge geleer. Sal weer daar gaan bly en sal steeds kontak hou met die gasvrou. Wonderlike uitsig en dankie aan Suzette dat sy so omgee vir die natuur en diere lewe. "Doet so voort."

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johan,
Jy en Hanet is enige tyd weer welkom.
Dankie vir die hulp met Mankie&kie se kosgee en vir al die heerlike braaibroodties.
Sterkte met die restaurant.
Sien weer.

Bleshoender Accommodation
Jolanda O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda O

Aangenaam.

Verblyf was aangenaam. Plekkie is goed toegerus. Kan miskien net bed vervang, nie baie gemaklik geslaap nie. Miskien dalk ook net 'n kas oop los vir kruideniers. Daar is baie moeite gedoen om besienswaardighede met ons te deel, en heeltyd op hoogte gehou van alles wat waar aan is, dit was so lekker om rondom dit te kon beplan, en maksimum genot uit ons vakansie te kon kry. Het dit baie waardeer.

Jackie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Bekostigbaar met wonderlike gashere.

Bekostigbaar, gerieflik en goed geleë. Ons het baie lekker daar gebly. Veilige parkeerplek en baie vriendelike gashere.

Corné L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corné L

Ideaal vir oornag vir enkelinge of vir paartjies wat omgewing deur dag verken.

Bleshoender is ideaal vir persone wat die omgewing wil verken vanaf 'n sentrale plek. Dis ideaal vir enkelpersone of paartjies wat nie waentjies sleep tydens hul reis nie. Die eenheid is geleë aan die einde van 'n pypsteelpad teen 'n steil heuwel met beperkte draaispasie. Persoonlik sien ek hierdie eenheid nie vir 'n gesin met kinders nie weens die klein area voor die eenheid en die afdraande/helling agter dié area. Daar is ook katte wat by die eenheid ingaan as die deure oopgelaat word wat heel moontlik sal gebeur met gesinne met kinders wat in en uit beweeg. Die eenheid het alles wat moontlik mag benodig word, buiten 'n binne-kraan en wasbak vir skottelgoed was. Dit moet buite gebeur en daar is 'n kraan buite waar water vir die ketel en opwas getap kan word. Daar is 'n braai.

Anchen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V

Cosy and comfortable.

The place suited our needs and we enjoyed our stay. The hostess was very friendly.

Anne D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne D

Heerlike uitsig oor Sedgefield en die woud.

Die verblyf was lieflik en die uitsig onverbeterlik. Die huis en tuin was net moeilik met ons 2 peuters (3 jaar en 18 maande). Die kinders wou met al die tuin-ornamente speel en daar is n skerp afdraande voor die woonstel, wat baie aanloklik was vir ons besige kinders, so ek moes die hele tyd probeer keer. Ek sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel, maar ek dink families met klein woel-waters moet eerder verby hou.

Gert Stephanus J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert Stephanus J

Baie lekker gekuier.

Die uitsig rondom die eenheid is goed en is woude. Jy is egter baie naby aan die seemeer (raam 2 km) en die see.

Gerald G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald G

Baie veilig, heel gerieflik, vriendelike diens.

Suzette is 'n goeie en vriendelike gasvrou.

Zulfah M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfah M

What an amazing little place, perfect and peaceful.

This little gem in the mountain was perfect for us. We only needed a place to sleep, but we wished we had more time there. It is a small, simple but comfortable and peaceful place. We loved it. Thank you Suzette. We will definitely come back for a stay.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Thank you so much Zulfah! I agree you needed to stay longer. Your family is always welcome.

Bleshoender Accommodation
Shawn T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn T

Netjiese plekkie met vriendelike mense.

Sien sterre.

Johan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

See stars.

Beautiful place to stay. Small, but clean place and everything you need is provided. Me and my wife enjoyed the 2 weeks we spend with Danie and Suzete very much. The friendship we build would last a lifetime. Thank you very much. We will definitely visit again.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Thank you, Johan! We enjoyed having you here. Looking forward in seeing you again.

Bleshoender Accommodation
Deon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Was baie lekker en aangenaam om hier oor te bly vir paar dae!

Bleshoender is werklik 'n waarde vir geld blyplekkie as jy hierdie mooi omgewing wil verken of sommer net wil kuier. Die woonstel is pragtig, ten volle toegerus, skoon en netjies met 'n baie vriendelike gasvrou in 'n veilige omgewing met pragtige uitsig oor dorp en berge vanaf 'n lekker stoep/tuintjie. Naby genoeg aan dorp en see. Kan werklik aanbeveel. Bekostigbare lekker verblyf.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie Deon. Julle is enige tyd weer welkom. Hou duim vas vir julle dorp vir dorp van die jaar hoor!

Bleshoender Accommodation
Avril L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril L

As jy lief is vir die natuur en 'n wyntjie in 'n pragtige tuin.

Die view is awesome. Wonderlike gasvrou wat jou laat voel of jy haar jare ken. Het heeltemal tuis gevoel.en sal aanbeveel.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie Avril!! Ons drink een van die dae daai wyn in julle tuin met julle mooi view.












Bleshoender Accommodation
Paul B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Rustig in mooi natuur.

Die verblyf was baie lekker en die natuurskoon is wonderlik. Lekker om op die stoep te sit en dit alles te geniet.

Maggie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S

Awesome views! Everything you need and a great host.

Incredible value for money, spacious and clean. Be prepared for a steep, narrow driveway. Everything you need, all you have to bring is your own personal stuff and your bed sheets.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Thanks, Maggie - you are welcome back any time.

Bleshoender Accommodation
Marlene M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Kan dit aanbeveel vir voëlliefhebbers.

Bleshoender is geleë in rustige, boomryke deel van Sedgefield waar daar volop voëlaktiwiteite is. Ideaal vir natuurliefhebbers.

Michael E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Asemrowend.

'n Baie aangename ontvangs. Ons het dit regtig geniet. Baie dankie, Suzette, vir alles veral die spesiale versoek. My vrou het dit opreg waardeer. Baie dankie vir die gesels, dit was soos om vir ou vriende te gaan kuier. Ons sien julle definitief weer. Baie dankie.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Bleshoender Accommodation
Fanie H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

Baie lekker gerus.

Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie Fanie, en baie dankie vir al jou hulp om op die leër te moes klim. Kom gerus weer. Mankie mis vir julle.

Bleshoender Accommodation
Anna-marie E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E

Rustig, vreedsaam, sonnig en wonderlik.

Beter as wat ons verwag het.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie julle is enige tyd weer welkom. Veral met daai bo-baas braaier. Hy moet net sy wasmasjiendrom die keer saam bring.

Bleshoender Accommodation
Karien H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien H

Heerlik!

Skoon, netjies met 'n lieflike uitsig. Dis sentraal en daar is baie om te doen in die omgewing.

Jo-anne D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D

Walking distance from the Swartvlei, lovely!

Homely atmosphere with special touches, walking distance from the Swartvlei where you can snorkel with the tide to the mouth and watch the amazing fish.

Ruth D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth D

Ons verblyf was fantasties.

Bleshoender is 'n baie netjiese plekkie. Die uitsig is asemrowend en dit is ideaal vir 2 persone.

Buks V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks V

Aangenaam.

'n Oase het ek nog nooit beleef nie, maar as dit is soos Bleshoender Akkommodasie wil ek baie graag in 'n oase gaan woon. Dankie Suzette, jy is 'n gasvrou duisend. Sien julle vroeg in April as alles vir ons reg uitwerk.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Dit was so lekker om julle te ontmoet en hier te hê, julle het regtig soos familie gevoel. Baie dankie vir al die hulp met die "kinders" en kom kuier gerus weer!

Bleshoender Accommodation
Roy A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy A

Luxury, nice view and value for money.

Beautiful, panaromic view. Centralised and easy to find. Awesome stay. Guests are made to feel at home. Friendly town. Hosts kind and welcoming. Spacious and comfortable.

Tim R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim R

Baie lekker en daar was als wat nodig is.

Puik diens en gasvryheid tops!

Sydney J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sydney J

Was baie aangenaam om hier te bly.

Baie goeie ligging. Baie netjies, en 'n oulike woonstelletjie.

Bleshoender Accommodation se terugvoer

Baie dankie!Julle was die netjieste gaste tot dusver en is enige tyd weer welkom!

Bleshoender Accommodation
Hester C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C

Waarde vir geld.

Diens vriendelik. Suzette baie behulpsaam. Buite skottelgoedwasbak bietjie ongerieflik.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 71, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNzIwZDM1LTYwZTgtNGJhZi1hMDdiLWE0Mjc3YjcwZTJhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 71 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02251 22.80715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang