Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bleshoender Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sharlton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die plek het 'n kalmerende effek. Dit is die ideale plek om ontslae te raak van stres. Baie aangename gasheer en gasvrou. Die netjiese tuin en ligging laat jou vergeet daar bestaan 'n woord soos stres.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bleshoender Accommodation
Baie dankie Sharlton. Julle was puik gaste en is enige tyd weer welkom. As ons in Mosselbaai is, sal ons kom koffie drink. Dankie vir julle netheid, die woonstel was baie skoon.

Wendy M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Good value for money. Cosy and comfortable stay. Hosts were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Serene and beautiful accommodation. The hosts were very friendly and accommodating. They go the extra mile to ensure a most pleasant stay. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bleshoender Accommodation
Baie dankie Petra. Sien uit na julle volgende kuier.

Alta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Stil rustige plekkie, ek en my man het so lekker daar gebly. Baie dankie het lekker gekuier. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie rustige atmosfeer, pragtige tuin, lekker gerus. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker plekkie om te gaan rus. Tuin is pragtig en maak dat mens net lekker gemaklik voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Bleshoender Accommodation
Baie dankie.

Alba D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2023

Dit was lekker om net in die tuin te sit en die voëltjies en rustigheid te ervaar. Dis die eerste keer waar ek my eie beddegoed moes saamneem. Die uitleg waar die kombuis basies in drie gedeeltes is, is effe ongemaklik. Die opwasbak is buite en die warm kraan het aanmekaar die krag laat afslaan. Die yskas, mikrogolf en ander elektriese kombuistoebehore is apart. Die ketel en breekware is gegroepeer naby die eettafel.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Bleshoender Accommodation
In 8 jaar met honderde gaste, 1ste gas wat kla oor eie beddegoed en kombuis uitleg. Alles wys op die foto's omtrent uitleg en dat opwas buite is. Daar was verduidelik wat die probleem was met die warm water kraan en dat herstel sou word. Die krag was elke keer dadelik weer aangesit. Baie bly die tuin was darem na wense.

Charlotte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Een van ons heel beste vakansies ooit. Perfekte ligging, gasvryheid uit die boonste rakke uit, pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bleshoender Accommodation
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir julle geduld met die brakkies.

Ferdi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlike Tuinroete rustigheid. Ons het heerlik gebly in Bleshoender. Danie en Suzette se gasvryheid laat hulle eerder soos vriende voel. Alles was mooi skoon, en niks kom kort by enige van die geriewe nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Goed toegerus met alles wat jy benodig in 'n pragtige tuin. Heerlik gebly. Eienaars is baie vriendelik met tot melk en koekies vir koffie wanneer jy arriveer. Pragtige, rustige omgewing en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Netjiese, skoon verblyf. Oulike plekkie, alles wat jy nodig het. Matras gemaklik vir een persoon. Vir twee swaarder mense meer ongemaklik, elke beweging word gevoel. Gelukkig 'n slaapbank vir 2de persoon wat gemaklik is vir 1 persoon. Oprit baie steil, nie vir die 'faint hearted'. Kan definitief plek aanbeveel vir prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 71, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNzIwZDM1LTYwZTgtNGJhZi1hMDdiLWE0Mjc3YjcwZTJhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 71 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02251 22.80715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang