Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blessed @ Ten76

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1076, Breedezicht, Port Beaufort, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 743 R1 569 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Blessed @ Ten76 is 'n selfsorghuis in Breedezicht in Port Beaufort net buite Witsand in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gesinne of vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die opwaskamer. Die leefarea het 'n slaapbank, sitplek, 'n TV, ingeboude binnebraai en etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die kanolavelde en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 18 km vanaf Witsand en 39,7 km vanaf Heidelberg waar daar winkels en restaurante is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • San Sebastian-rylaan 1076, Breedezicht, Port Beaufort, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blessed @ Ten76 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 743
R1 743 R1 569
per nag, vir 7 mense
Vanaf R1 743
R1 743 R1 569
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1076, Breedezicht, Port Beaufort, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a897deb7aca8bba186f9d8d24fd3b8760f91e0ce65fe6fd946ed738890eb870011b94609d13f5abba02615fe525be5624c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 743 nouVanaf R1 569 per nag, vir 7 mense 2 5 1 5 1076 San Sebastian Drive Breedezicht 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.394013755579 20.822982346534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang