Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BLessing@Lynnwood

Selfsorg

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.3
Louis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

100% aanbevelingswaardig! Blessing Gastehuis was 'n blessing vir ons gewees! Ons is so vriendelik deur die gasheer ontvang en versorg! Die kommunikasie/padaanwysing en omgee nog voor ons daar ge-arriveer het, en tydens ons verblyf, het my baie beïndruk. Die eenheid is pynlik netjies en toegerus met meer as wat 'n mens nodig het. Heerlike koffie/tee en beskuit en genoeg melk! Ontbyt bederf - vars vrugte/jogurt en muesli. Veilig/netjies en kan definitief vir langtermyn verblyf aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Blyplek is ruim, warm en baie goed toegerus. 10/10 uitstekend. Ruim en warm. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bets
BLessing@Lynnwood
Baie dankie, dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te huisves.

Juane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Heerlike rustige verblyf. Baie oulike, skoon plek wat baie ruim is, en dan was die vars vrugte en jogurt in die yskas 'n aangename verrassing!

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Bets Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth Grove 354B, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a6b451e26891c32dc0aff41566b6f3f4c330529131c5a118691170926981498ab65ce2c1c92ddd096f0e5ad3094a35fc34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 354B Elizabeth Grove Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.760117541655 28.26315647431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang