Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blessings

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Blessings
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hennie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Blessings is 'n wonderlike wegbreek vir twee!

Blessings het sy naam gestand gedoen! Was 'n seen om daar te bly toe die Kaap 'n hewige storm ervaar het. Die plekkie het presies voldoen aan ons vereistes en ons Jack Russell het dit net so geniet. Jammer dat mens nie goeie weer ook kan bespreek nie, maar die gasvrou was ongelooflik vriendelik en ontfermend en wou ons net so warm en gerieflik as moontlik in die swaar weer hou.

Constant L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant L

Ons het 'n genotvolle kuiertyd saam gehad!

Baie dankie aan Liezl vir haar hulp en gasvryheid! Alles was mooi, netjies en skoon, asook alles gehad wat ons benodig het en ons sal graag weer kom kuier. Ons het beslis baie lekker tye hier en op die strande saam spandeer as gesin en boonop kon ons die honde saambring en hulle regoor die groot jaart laat rondloop wanneer hulle nie saam met ons was nie.

Blessings se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Constant. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle spoedig weer te verwelkom.
Groete
Liezl

Blessings
Belinda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Beautiful cottage in a peaceful setting.

Lovely place. Loved our stay.

Blessings se terugvoer

Dear Belinda,
Thank you for your positive feedback. I'm looking forward to welcoming you again.
Kind Regards,
Liezl

Blessings
Donavan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan H

Excellent.

Wonderful and pleasant, I will call again in the future.

Blessings se terugvoer

Dear Don,
Thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay.
Kind Regards
Liezl

Blessings
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arikreukelstraat 21, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d3516ae381cc5f9b5ea1ddc59ed7c0c0f080a440c6c12f50ea234e8295b217aa3fcc584152d1760a36d6d14aec9001c5dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 21 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6677746 19.5086025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang