Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blessings

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arikreukelstraat 21, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R720 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blessings is 'n knus selfsorg-tuinwoonstel vir 4 gaste. (2 volwassenes en 3 kinders kan ook geakkommodeer word) in Pearly Beach, net 400m van die strand af.

Die tuinwoonstel is op die eienaar se perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed met en-suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 'n slaapbank in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank of buite-etenstafel geniet word. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Daar is geen kragopwekker nie, maar noodligte is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep en braaiarea (bring eie hout en rooster) Veilige parkeerplek word voorsien en die erf is heeltemal omhein.

Blessings is naby verskeie winkels en restaurante geleë. Pearly Beach word deur fynbos omring, wat die tuiste van 'n oorvloed voëls en klein bokke is, en die area bied swem, visvang, walviskyk tydens seisoentyd, haaihokduik en 'n rits stap- en voetslaanroetes om te verken.

Let asb. dat indien volwassenes wil deel, is daar slegs privaatheid vir 2 gaste aangesien die slaapbank in die leefarea is. Blessings is ideaal vir 'n gesin van vier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Arikreukelstraat 21, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blessings het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arikreukelstraat 21, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd578c90b5fbe89699b23582b85acdfefbeef1578c11d547e2e44cad4d62eba0422730abae9542d62c464baa18fcdbb8a8dd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 21 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6677746 19.5086025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang