Blessings Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lenie V - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en die rustigheid alleen sê alles.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lenie, dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle gou weer.
Olwen F - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, quiet, welcoming, comfortable, go the extra mile.
Lees meerBlessings Guesthouse se terugvoer
Thanks for staying with us, it was a pleasure having you.
Ruth S - Nov 2023
Algehele gradering
A wonderful experience.
Maryka N - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Gys B - Aug 2023
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Christa K - Jan 2022
Algehele gradering
Vrede en kalmte.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het, hoop ons sien julle gou weer.
Hennie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig. Pragtige tuin.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oornag het, hoop ons sien julle gou weer
Carlia V - Des 2021
Algehele gradering
Mariette is 'n uitstekende gasvrou.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Dankie baie, Carlia, hoop ons sien jou gou weer.
Geseende Kersfees.
Nkuli P - Aug 2021
Algehele gradering
Hospitality.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Thank you for staying with us, hope to see you soon.
Kind regards
Mariette
Alta M - Jun 2021
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik en het dit laat voel soos ou vriende.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Alta, dat jy by ons gebly het.
Hoop ons sien jou gou weer.
Lekker dag,
Mariette
Jacques Q - Aug 2020
Algehele gradering
A comfortable stay in a lovely spacious setting.
Armand H - Sep 2020
Algehele gradering
Klein, vriendelik en gemaklike plek
Blessings Guesthouse se terugvoer
Dankie Armand
Dit was lekker om julle hier te kon he.
Mooi bly, hoop ons sien julle gou weer.
Mariette en Steven
Wilber V - Mrt 2020
Algehele gradering
Gevoel soos my eie huis.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Wilber dat julle weer oorgebly het.
Hoop ons sien julle gou weer.
Lekker dag
Mariette
Annel G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi vriendelik.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anel vir julle besoek, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Lekker dag
Mariette
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Tersius V - Nov 2017
Algehele gradering
Uiters aangenaam. Uitstekende waarde vir geld en vriendelik!
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie, was lekker om julle hier te kon hê.
Mariette
Diana C - Nov 2017
Algehele gradering
Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, lekker gekuier om eetkamer tafel en stel belang in haar gaste.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek Diana. Was 'n plesier om julle hier by ons te kon he.
Kom gerus weer.
Mariette
Wilma V - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, en baie rustig.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie was baie lekker om julle te kon huisves.
Sien gou weer
Mariette
Lemmer L - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie diens.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle hier by ons gebly het.
Kom gerus weer.
Mariette
Daleen V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ons sal beslis weer die gastehuis kom besoek as ons weer Newcastle toe moet gaan.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, was lekker om julle hier te he
Kom gerus weer
Mariette
Eve V - Jan 2017
Algehele gradering
Nice friendly overnight guesthouse.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker vriendelike gastehuis om by oor te bly.
Ons het baie lekker hier oorgebly. Vriendelike gastehuis eienaars.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Eve. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Linda H - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het Linda. Hoop ons sien julle gou weer.
Lekker dag
Mariette
Leon H - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was redelik, maar nie op standaard nie.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Goeie more Leon,
Ek is baie jammer jy voel ons is nie op standaard nie.
Wat die TV aanbetref stel die gaste die tv uit, maar dat hy nie werk nie weet ek nie so mooi nie, het gewerk voor jou en na jou en werk nogsteeds.
Jy kon gevra het vir ekstra koffie/tee, ek sou met liefde vir jou gegee het.
Wat sap aanbetref, weet ek nie wanneer was daar nie sap nie, as dit met ontbyt was kon jy weereens net gevra het vir ekstra sap.
Jammer ons kon jou nie tevrede stel nie.
Lekker dag,
Mariette
Tania J - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly! Baie dankie vir die gasvryheid.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek
Kom gou weer
Mariette
Christa G - Nov 2015
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en net 'n plesier om so te kuier.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oornag het, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
Groete,
Mariette
Zama M - Okt 2015
Algehele gradering
Very friendly host and situated in great neighbourhood.
Blessings Guesthouse se terugvoer
Thank you kindly.
It was a pleasure having you.
Please come again.
Mariette
Charmaine V - Sep 2015
Algehele gradering
Dis baie mooi, netjies en skoon, en dit is perfek vir 'n oornagplek!
Blessings Guesthouse se terugvoer
Beste Charmaine,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon hê. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Mariette
Sonice B - Jul 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
Blessings Guesthouse se terugvoer
Beste Sonice,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was 'n plesier om jou hier te kon hê. Kom gerus weer.
Groete,
Mariette
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwel-laan 21, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang